Huis Unitas HMO koshuis Kakamas

Huis Unitas HMO koshuis Kakamas Die klein koshuisie met die GROOT hart.

01/05/2023

Love this! 🧔

Koshuisafsluiting 2018. Vet pret.
30/10/2018

Koshuisafsluiting 2018. Vet pret.

Wie is die tannie wat sorg dat alles tip top in die koshuis gaan? Wat sorg dat elke magie vol kom. Wat die heerlikste et...
22/02/2018

Wie is die tannie wat sorg dat alles tip top in die koshuis gaan? Wat sorg dat elke magie vol kom. Wat die heerlikste etes vir ons kinders voorberei? Sarette Vd Colff is ons matrone. Sy en haar gesin is inwonend. Met haar liefdevolle en sagte manier hou sy ons kinders gelukkig en sy ontsien geen moeite nie. Dankie Sarette vir al jou moeite en harde werk. Dankie dat ons enige tyd van die dag of nag op jou nonmer kan druk.

Huis Unitas hou Valentynsdag...dankie tannie Sarette Vd Colff en personeel vir al jou moeite en lekker bederfies.
14/02/2018

Huis Unitas hou Valentynsdag...dankie tannie Sarette Vd Colff en personeel vir al jou moeite en lekker bederfies.

08/02/2018

Vandag wil ons vir mnr Steyn, ons koshuisvader, baie geluk wens met sy verjaarsdag.
Baie geluk mnr. Mag dit n mooi dag en jaar wees. Baie dankie ook vir alles wat mnr vir ons doen.

Huis Unitas het n ongelooflike span. Ek gaan aan julle ons personeel so met die tyd voorstel.Vandag begin ons by Tannie ...
05/02/2018

Huis Unitas het n ongelooflike span. Ek gaan aan julle ons personeel so met die tyd voorstel.
Vandag begin ons by Tannie Dienie. Sy is die tannie wat na ons "kleintjies" kyk. Graad 1-3. Sy sien toe dat hulle huiswerk gedoen word dat hulle netjies skool toe gaan. Sy gaan haal hulle middae by die skool en sit by hul aan tafel tydens ete. Sy sorg dat hulle betyds bad en betyds in die bed kom. Sy is hul "mamma" hier in die koshuis.

Tyd vir ontspan en speel is daar genoeg in ons mooie tuin.
30/01/2018

Tyd vir ontspan en speel is daar genoeg in ons mooie tuin.

Huis Unitas. Die klein koshuisie met die groot hart. Die koshuis bied verblyf aan LSK sowel as HMO leerders.
30/01/2018

Huis Unitas. Die klein koshuisie met die groot hart. Die koshuis bied verblyf aan LSK sowel as HMO leerders.

Address

Voortrekkerstraat 37
Kakamas
8870

Telephone

0544310884

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Unitas HMO koshuis Kakamas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category