Woeker Werf

Woeker Werf Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Woeker Werf, School, Kakamas.

12/10/2025

'n Goeie vriendin van my is 'n remediërende onderwyseres.
Verlede week kuier ons oor 'n koppie koffie en vang bietjie op oor die lewe. En of ons wil of nie, ons begin altyd weer oor "werk" gesels 😉
En die gesprek eindig altyd by daardie kinders oor wie ons so hulpeloos voel.
Die kinders met soveel potensiaal, maar wat as gevolg van omstandighede nou sukkel om die mas op te kom.

Daardie omstandighede kan enige iets wees soos:
Geld, onbetrokke ouers, of moeilike huislike omstandighede.
Maar die EEN aspek wat vir my regtig moeilik is, is kinders wat bloot net te LAAT vir hulp begin vra.
Want 'n jaar of twee in 'n kind se lewe is 'n LAAAANG tyd.
Ja, nie alle kinders ontwikkel teen dieselfde tempo nie. Daarmee stem almal saam.
Maar onderwysers en terapeute sien die groter prentjie.
Ons sien die hele 400m atletiekbaan, nie net die 60m "sprint" van Graad R nie.

So as jou kind se onderwyseres bekommerd is, luister asseblief.
As jy rooi ligte sien fl***er, moet dit nie ignoreer nie.

Since 2022 - still going strong!
11/04/2025

Since 2022 - still going strong!

10/10/2024

Graad 1 Ouers

Iemand het eendag gesê: Die dae is lank, maar die jare is kort.
En hoe ouer my kinders raak, hoe meer besef ek die waarheid hiervan.
Elke jaar vlieg net vinniger verby.
En tussen skool, sport en allerhande skoolbedrywighede, voel dit soms of ons nie tyd het om op te kom om asem te skep nie.

Dalk het jy die eerste kwartaal nog gevoel: Ag hy moet net eers aanpas.
Die tweede kwartaal was net te besig met rugby en netbal, so ons het nie genoeg tyd aan lees spandeer nie.
Die derde kwartaal was net 'n oogknip lank.
En nou is ons by die vierde kwartaal en jy besef jou kind het toe nie ingehaal soos jy gehoop het nie.

Die vierde kwartaal word terapeute gewoonlik oorval deur benoude ouers en moeë kinders. Hier is 'n merklysie met Rooi Ligte waarna onderwysers hierdie tyd van die jaar oplet.

Gaan loer gerus op my webwerf vir aktiwiteite wat jy en jou kind tuis kan doen om die leesgrondslag stewiger te lê:

https://linkinglanguageliteracy.com/shop/

Vervoer gevind!!!!Baie dankie aan almal wat help soek het en versprei het!
05/01/2024

Vervoer gevind!!!!
Baie dankie aan almal wat help soek het en versprei het!

Woeker Werf
07/12/2023

Woeker Werf


Die ATKV-tak Kakamas het onlangs sowat 40 boeke aan die Woeker Werf-leerderondersteuningsentrum in Kakamas geskenk. Dié sentrum bied onder andere hulp met huiswerk en leeslesse aan. Taksekretaresse, Tertia Visser, sê die ATKV verwelkom alle bydraes om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder.

07/12/2023

Die ATKV-tak Kakamas het onlangs sowat 40 boeke aan die Woeker Werf-leerderondersteuningsentrum in Kakamas geskenk. Dié sentrum bied onder andere hulp met huiswerk en leeslesse aan. Taksekretaresse, Tertia Visser, sê die ATKV verwelkom alle bydraes om die Afrikaanse taal en kultuur te bevorder.

29/11/2023
22/11/2023

Welkom by Woeker Werf
"Sneak peak" van Woeker Werf 🤩
Leerderondersteuningsentrum te Kakamas

Woeker Werf se Woeker Arts&Crafts het tydens ons kuns sessie van laas week die kleuterskool maats genooi om te kom kuier...
02/11/2023

Woeker Werf se Woeker Arts&Crafts het tydens ons kuns sessie van laas week die kleuterskool maats genooi om te kom kuier.
Dis was hope pret!!!
Hulle kussings lyk vreeslik kreatief 🎨

Woeker Werf wil graag vir die ATKV baie dankie sê vir die skenking van lees boekies vir ons sentrum.Dis vir ons lekker o...
30/10/2023

Woeker Werf wil graag vir die ATKV baie dankie sê vir die skenking van lees boekies vir ons sentrum.

Dis vir ons lekker om nuwe leesstof te hê, want hier by Woeker Werf doen ons nie net huiswerk nie, ons gebruik ons hulpbronne, kennis en leesstof om ook ektra werk met die kinders te doen na hul tuiswerk voltooi is.

"There is more treasure in books than in all the pirate's loot on Treasure Island" - Walt Disney

Address

Kakamas
8870

Opening Hours

Monday 00:00 - 17:00
Tuesday 00:00 - 17:00
Wednesday 00:00 - 17:00
Thursday 00:00 - 17:00
Friday 00:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woeker Werf posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category