Hoërskool McLachlan

Hoërskool McLachlan Amptelike Facebookblad van Hoërskool Mclachlan.

BAIE DANKIE
08/10/2026

BAIE DANKIE

BOEREDAG 2026 KAARTJIES NOU BESKIKBAARBesoek ons vir ’n dag van waardevolle kennisdeling, kundige sprekers en gesprekke ...
06/10/2026

BOEREDAG 2026

KAARTJIES NOU BESKIKBAAR

Besoek ons vir ’n dag van waardevolle kennisdeling, kundige sprekers en gesprekke rondom die landboubedryf.

Kaartjies kan aanlyn gekoop word:
https://www.quicket.co.za/events/396084-bloeiselfees-boeredag/ #/

Ons sien daarna uit om jou by die Boeredag van 2026 te verwelkom.

📍 Steakaand • 22 Oktober 2026
- Feestent (Langkloof Buiteklub)
📍 Boeredag • 23 Oktober 2026
- George McLachlan-saal (Hoërskool McLachlan)

VEELS GELUK
05/10/2026

VEELS GELUK

BAIE DANKIE SSK
02/10/2026

BAIE DANKIE SSK

ERFENISDAG Erfenisdag herinner ons daaraan dat elke mens ’n storie het. ’n Taal, ’n kultuur, tradisies, herinneringe en ...
24/09/2026

ERFENISDAG

Erfenisdag herinner ons daaraan dat elke mens ’n storie het. ’n Taal, ’n kultuur, tradisies, herinneringe en gebruike wat van geslag tot geslag oorgedra word.

By Hoërskool McLachlan is ons trots op die verskillende stories wat binne ons skool se gange saamkom. Mag ons vandag nie net terugkyk na waar ons vandaan kom nie, maar ook vorentoe kyk na wat ons saam kan bou.

Gelukkige Erfenisdag! 🇿🇦

BAIE DANKIE!
17/09/2026

BAIE DANKIE!

GROEN & GOUD VIR BOK-VRYDAGDie personeel van McLachlan het Vrydag sommer ekstra mooi gelyk in groen en goud! Ons persone...
12/09/2026

GROEN & GOUD VIR BOK-VRYDAG

Die personeel van McLachlan het Vrydag sommer ekstra mooi gelyk in groen en goud!

Ons personeel wys met trots hul Bok-gees! Dis lekker om saam te staan, saam te lag en natuurlik saam te hoop vir ’n goeie wedstryd!

Hier kom die Bokke… 🤩 🇿🇦

ENIGE IETS BEHALWE ‘N SKOOLTASOns leerders het vandag behoorlik gewys hoe ver kreatiwiteit kan gaan wanneer ’n skooltas ...
11/09/2026

ENIGE IETS BEHALWE ‘N SKOOLTAS

Ons leerders het vandag behoorlik gewys hoe ver kreatiwiteit kan gaan wanneer ’n skooltas van die lys af is!

Van ’n broodblik tot ’n bedkassie, en alles tussenin, het hulle met die interessantste idees vorendag gekom. Daar was hope verbeelding, baie lag en ’n hele paar baie oorspronklike “skooltasse”!

Ons is mal oor die kreatiwiteit en gees wat ons leerders wys.

Address

P. J. Retief Str
Joubertina
6410

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:30
Tuesday 07:30 - 14:30
Wednesday 07:30 - 14:30
Thursday 07:30 - 14:30
Friday 07:30 - 14:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool McLachlan posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool McLachlan:

Shortcuts

Share

Category