Kleuternessie Kleuterskool

Kleuternessie Kleuterskool Kleuters kan leer deur te speel by Kleuternessie Kleuterskool. Ons bied aan elke kleuter die nodige hulpmiddels om hul volle potensial te bereik.

🌸 Oupa- & Oumadag by Kleuternessie 🌸’n Geseënde dag vol liefde, kosbare herinneringe en gelukkige harte! 💕👵🏼👴🏼Ons het va...
11/09/2026

🌸 Oupa- & Oumadag by Kleuternessie 🌸

’n Geseënde dag vol liefde, kosbare herinneringe en gelukkige harte! 💕👵🏼👴🏼

Ons het vandag die spesiale band tussen ons kleintjies en hul oumas en oupas gevier — ’n band gevul met liefde, wysheid, stories en soveel mooi oomblikke. 🥰

Dankie aan elke Oupa en Ouma wat ons dag nóg meer spesiaal gemaak het. Julle is ’n kosbare geskenk in ons kinders se lewens. 🌷

🌸 Lentedag🌸🪻Kleuters plant 'n blommetjie saam mamma en die mammas geniet 'n mimosa of vugtesap!'n Vrolike dag vol liefde...
01/09/2026

🌸 Lentedag🌸
🪻Kleuters plant 'n blommetjie saam mamma en die mammas geniet 'n mimosa of vugtesap!

'n Vrolike dag vol liefde, blydskap en kosbare herinneringe!

Ons tema verlede week : Voëls🦜Saam met knip, teken, verf en versier het die kleuters dit vreeslik geniet om van voëltjie...
25/08/2026

Ons tema verlede week : Voëls🦜
Saam met knip, teken, verf en versier het die kleuters dit vreeslik geniet om van voëltjies te leer🤗

Voël instappie🦜🦉Dit was 'n opwindende dag en die kleuters het soveel geleer en gelag 🤗
23/08/2026

Voël instappie🦜🦉
Dit was 'n opwindende dag en die kleuters het soveel geleer en gelag 🤗

Klein handjies, groot ontdekkings! 🧩💗✨ Leer deur speel, ontdek en geniet! 🌈
18/08/2026

Klein handjies, groot ontdekkings! 🧩💗✨
Leer deur speel, ontdek en geniet! 🌈

Speel, ontdek, lag... net nóg 'n wonderlike dag by Kleuternessie! 🌿☀️💙
31/07/2026

Speel, ontdek, lag... net nóg 'n wonderlike dag by Kleuternessie! 🌿☀️💙

🐞 Klein goggas, groot pret! 🦋Ons het geknip, geverf en ingekleur terwyl ons die wonderlike wêreld van insekte ontdek het...
26/07/2026

🐞 Klein goggas, groot pret! 🦋

Ons het geknip, geverf en ingekleur terwyl ons die wonderlike wêreld van insekte ontdek het. 🎨💛

Laaste paar foto's van al die pret en laggies van ons vakansieskool🐊💚🍭
23/07/2026

Laaste paar foto's van al die pret en laggies van ons vakansieskool🐊💚🍭

💚Waar klein handjies ontdek, klein voetjies speel en groot persoonlikhede begin blom. 🙌🏻Ons Nessie-babas groei en ontwik...
18/05/2026

💚Waar klein handjies ontdek, klein voetjies speel en groot persoonlikhede begin blom.

🙌🏻Ons Nessie-babas groei en ontwikkel met liefdevolle sorg en eindelose pret.

Our happy place
07/05/2026

Our happy place

Address

Second Street , Linden, Randburg
Johannesburg
2104

Telephone

0825644272

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuternessie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category