09/05/2017
Wonderful new Nanny Cam at just R1539.00. Doesn't look like your normal camera but rather like a wi-fi router. As easy as 1,2,3 - Plug, Install and view in the App on your iPhone, iPad or Android. 3 Year warranty.
Contact Renier on 083 601 5099 for orders
https://web.facebook.com/Arrestor-Security-Solutions-1852622808332776/
24/04/2017
Steps Above Baba Dagsorg Open in Roodepoort - Mei 2017 !!!
Only the best for our kids !!
Slegs 10 babas...5 plekkies oor...
Steps above baby daycare....the obvious choice
Kontak ons gerus of kom besoek ons vir meer inligting....
[email protected]
082 699 7129/083 601 5099
Sal jul asb ons blad gaan like en deel met familie en vriende xx
https://web.facebook.com/Steps-Above-Baby-Daycare-419072541770541/
web.facebook.com
18/04/2017
Take some time to learn first aid, CPR and Basic Life Support.....It saves lives, and it works. X
16/04/2017
Jesus walked out of that tomb alive forevermore, and he’s coming back for his Church, give Glory to God for his victory at the cross! He has Risen Indeed in Jesus Name Amen
12/04/2017
Kameras en Monitor in plek en opgradering van elektriese heining gedoen !!
10/04/2017
Dankie aan Arctic Trading 083 601 5099 vir uitsonderlike diens gelewer..** Ons klassies se mure en houtvloere lyk pragtig !! ** Nou blindings, gordyne, matte en bykomstighede..xx
06/04/2017
Nuwe Eksklusiewe Dagsorg Open in Roodepoort - Mei 2017 !!!
🍼Slegs babas/peuters - Ouderdom 6 wekies tot 3 jaar.
🍼Gekwalifiseerde personeel met CPR.
🍼Baba massering
🍼 CCTV kameras, elektriese heinings, veilige, skoon, rookvrye en netjiese omgewing.
🍼Oop 06h00 tot 18h00
🍼Vars gekookte gebalanseerde etes
🍼Dagsorg sal slegs in Desember vir ñ gedeelte gesluit wees, res van die jaar sal ons oop wees...en as n vakansiedag op n donderdag is sal die dagsorg die vrydag oop wees.
Steps above baby daycare....the obvious choice
Kontak ons gerus of kom besoek ons vir meer inligting....
[email protected]
082 699 7129/083 601 5099
https://web.facebook.com/Steps-Above-Baby-Daycare-419072541770541/
03/04/2017
Nuwe Eksklusiewe Dagsorg Open in Roodepoort - Mei 2017 !!!
* Slegs babas/peuters - Ouderdom 6 wekies tot 3 jaar.
* Gekwalifiseerde personeel met CPR.
* Baba massering
* CCTV kameras, elektriese heinings, veilige omgewing.
* Oop 06h00 tot 18h00
* Vars gekookte gebalanseerde etes
Steps above baby daycare....the obvious choice
Kontak ons gerus of kom besoek ons vir meer inligting....
[email protected]
082 699 7129
https://web.facebook.com/Steps-Above-Baby-Daycare-419072541770541/
28/03/2017
Good morning, hope you have a wonderful, blessed day.
27/03/2017
Hard aan die werk om ons klassies mooi te maak en reg te kry vir ons nuwe maatjies...