Moekie Se Hoekie

Moekie Se Hoekie Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Moekie Se Hoekie, Tutor/Teacher, Van Dyk Park Boksburg, Johannesburg.

29/12/2022
Luan en Caden het Vrydag die ganse gaan voer en so bietjie in die parkie gespeel. Streng maatreels word getref as hulle ...
23/06/2020

Luan en Caden het Vrydag die ganse gaan voer en so bietjie in die parkie gespeel. Streng maatreels word getref as hulle terugkom, hande word mooi skoon gemaak en dan geniet hulle ñ klein bederfie. Die kinders geniet hierdie uitstappies baie.

Caily, baie geluk met jou 3de verjaarsdag.
09/06/2020

Caily, baie geluk met jou 3de verjaarsdag.

08/06/2020

Cloe en Leandi het Vrydag op ñ uitstappie gegaan en die ganse gaan voer hier by die Vandykpark dam.

30/01/2019
Leer die 2 jariges skryf en Kylie wil ook skryf
30/01/2019

Leer die 2 jariges skryf en Kylie wil ook skryf

Vandag is lekker tamatie sop en broodjie dagDie kinders se gunsteling
23/01/2019

Vandag is lekker tamatie sop en broodjie dag

Die kinders se gunsteling

Hoe mooi kleur hulle in
12/06/2017

Hoe mooi kleur hulle in

Address

Van Dyk Park Boksburg
Johannesburg
1459

Telephone

+27725187487

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Moekie Se Hoekie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category