Deo Valente Akademie

Deo Valente Akademie Deo Valente Akademie -
Tuisonderrig en Hulpsentrum
Karin Conradie - 082 922 6235 Skakel ons gerus vir meer inligting ook hoe u kind kan registreer.

Soos die naam aandui is die wil van God vir ons belangrik en word ons besluite met Sy leiding geneem. Ons skool is gebaseer op Christelike beginsels en etiese waardes en probeer ons dit dan ook by ons leerders tuisbring. As n tuisonderrig hulpsentrum is ons nie n skool nie maar bief slegs tutordiens aand tuisleerders. Ons werk hand aan hand met Auxilio Learning Academy (079 822 9257), wat by die Onderwys Department en SACAI geregistreet is. Al ons studiemateriaal take en vraestelle kom van hulle af, word deur hulle gemerk en hulle gee dan ook wetlike aanvaarde rapporte uit. Deur van Auxilio Learning Academy gebruik te maak weet u dat u kind wettige tuisonderrig doen en dat geen instansie (skool, universiteit, kollege) sy/haar kwalifikasies ooit sal kan bevraagteken nie.

10/01/2020

Baie, baie geluk aan al drie ons matrieks Eduan, Cyrus en Shane.
Ons is trots op julle en wens julle God se seën toe op die lewenspad vorentoe.

10/10/2019

Ons neem vandag met seer harte afskeid van ons matrieks. Ons wens hulle alle sterkte en sukses toe vir d eksamen wat voorlê. Ons weet julle sal julle alles gee en d vrugte pluk. So ook vir julle lewenspad vorentoe.
Sterkte. Ons goeie wense vergesel julle.

22/07/2019

So hardloop d tyd weg met ons. Die eksamen is al vergete en die 3e kwartaal se take het al gekom. Nou is dit volspoed vorentoe. Dit is ook rekordeksamen kwartaal en sal die matrieks teen middel Augustus hierdie geleentheid kry om hulle te bewys.

16/05/2019

Ai, die jaar is sowaar al halfpad. Die Junie-eksamen begin Vr 17 vir die gr 10-12 en Ma 20e vir gr 8 en 9.
0ns wens al ons leerders sukses toe en dat hulle die vrugte sal pluk van ses maande se harde werk.

02/01/2019

Wat n geseënde jaar. 100% slaagsyfervir hele skool.

02/01/2019

Baie geluk aan al ons matrieks. Ons is trots op julle. Bid God se seën op julle toekomsplanne.

07/12/2018

Baie geluk aan elkeen van ons leerders wat die p**l gehaal het. Julle uitslae is mooi. Ons is trots op julle.

29/10/2018

Die finale eksamen begin vandag en ons wens al ons leerders net die beste toe.
Onthou... die hoeveelheid tyd en pogings wat jy insit bep**l d hoeveeheid wat jy gaan uitkry.

Ons wens ons matrieks net d beste toe vir die finale eksamen. Mag julle d vrugte pluk van n jaar se harde werk.
12/10/2018

Ons wens ons matrieks net d beste toe vir die finale eksamen. Mag julle d vrugte pluk van n jaar se harde werk.

24/09/2018
27/08/2018

Sterkte en voorspoed aan ons matrieks wat vandag met rekordeksamen begin.

18/05/2018

Junie eksamen begin 28 Mei.

Address

Johannesburg
1735

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Deo Valente Akademie posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Deo Valente Akademie:

Shortcuts

Share

Category