09/09/2026
Koningskinders geleë in Randpark, Gauteng. Hier kry elke kindjie die indivuduele aandag en liefde wat hul verdien. Ons ervare onderwyseres en assistent sorg nie net vir skoolgereedheid nie, maar leer ook Christelike waardes vir die kinders. In die klein groepie is daar nie plek vir kieme nie. Ons kinders is dus gesond, geliefd en gereed vir skool!! Kom skryf vandag nog in. Kontak my op 084 616 6006 vir meer inligting.