17/06/2026
ππππ ππππππππΌπΌπ-ππππ½πΌππππΌπππ ππ ππΌπΏ ππΌ ππΌβπ¨!
Helpie-netbal is aan die brand! Ons is ongelooflik trots op vier van ons netbalspanne wat hulle plekke vir die SAβs bespreek het.
Die Eerstes, o.17, o.16 en o.14 is amptelik op pad om Helpmekaar op nasionale vlak te verteenwoordig β βn prestasie wat spreek van harde werk, karakter, spanwerk en pure Helpie-gees.
Nou is alle oΓ« op ons o.15-span, wat die komende naweek sal meeding om te sien of hulle tasse ook solank gepak kan word. Ons staan bankvas agter julle!
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ondersteuner wat deel is van hierdie besondere seisoen.
Komaan, Helpies β SAβs wag! π
SAAMstaan, SAAMsterk, altyd SAAM Helpies.
14/06/2026
GAUTENG-KAMPIOENE! π
Ons eerste netbalspan het vandag as wenners uit die stryd getree en is amptelik nommer 1 in Gauteng!
Die span het eers in die semi-finaal vir Affies geklop en daarna in die finaal met groot vasberadenheid teen Monnas gewen.
Wat βn ongelooflike prestasie deur βn span wat met fokus, karakter en Helpie-hart gespeel het.
Baie geluk aan elke speler, afrigter en ondersteuner. Julle maak Helpmekaar baie trots.
KOMAAN, HELPIES!
11/06/2026
Hartklop op die Bult (Helpmekaar Kollege) is nie sommer net nΓ³g βn fees nie β dit is βn dag vol musiek, kuier, gees en onvergeetlike oomblikke vir almal!
Op 12 September 2026 kom Brendan Peyper, Loufi, Barto, Spoegwolf en Van Pletzen saam op een verhoog, met die Bokke vs All Blacks later die aand op die groot skerm.
Bring jou vriende, jou familie, jou groen-en-goud gees en kom pak die Bult vol vir βn kuier waaroor almal nog lank gaan praat.
Kaartjies gaan vinnig β moenie wag tot dit te laat is nie. Kry jou kaartjies nou en wees deel van Hartklop op die Bult!
Koop jou kaartjies hier: https://computicket.com/event/hartklop-op-die-bult/0468e793-1f4f-4a54-8f65-74fd2ee936ea
29/05/2026
ππππ₯π§ππππ¦ π‘π’π¨ πππ¦πππππππ₯!
https://computicket.com/event/hartklop-op-die-bult/0468e793-1f4f-4a54-8f65-74fd2ee936ea