Die Rots

Die Rots 📚'n Postmoderne Privaatskool vir Graad R tot Graad 7
✏Diversiteit bring eenheid

🇿🇦 Nelson Mandela-dag by Die Rots 🇿🇦“Dit is in jou hande om ’n beter wêreld te skep.” – Nelson MandelaOns Rotsies het va...
14/08/2026

🇿🇦 Nelson Mandela-dag by Die Rots 🇿🇦

“Dit is in jou hande om ’n beter wêreld te skep.” – Nelson Mandela

Ons Rotsies het vanjaar Mandela-dag gevier deur saam ’n verskil te maak. Die leerders het met liefde toebroodjies voorberei en ook verskeie produkte soos koekies, Musse, handskoene en seep bymekaar gemaak om te skenk.

Ons Graad 7’s het daarna by GKL Linden se sopkombuis gaan hand bysit, waar hulle die toebroodjies en ander produkte uitgedeel het.

Dit was ’n dag van gee, dien en saamwerk – en ’n herinnering dat selfs ’n klein daad van omgee ’n groot verskil in iemand se dag kan maak.

Saam is ons sterker. ❤️

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Kittie! Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met mooi oomblikke, groot vreugde ...
11/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Kittie!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met mooi oomblikke, groot vreugde en die Here se ryke seën. Dankie vir die besondere mens en mentor wat jy is. 🤍

Geniet jou spesiale dag! 🎉

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Natasha!Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, liefde en mooi seënin...
09/08/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Natasha!

Mag hierdie nuwe lewensjaar gevul wees met vreugde, liefde en mooi seëninge.

Dankie vir die liefde, geduld en omgee waarmee jy elke dag ’n verskil in ons Rotsies se lewens maak.💙

Aandag alle Graad R-ouers!Is jy op soek na 'n skool waar jou kind gesien, verstaan en gekoester word?Kom kuier by Die Ro...
06/08/2026

Aandag alle Graad R-ouers!

Is jy op soek na 'n skool waar jou kind gesien, verstaan en gekoester word?

Kom kuier by Die Rots Privaatskool en ervaar ons warm, ondersteunende omgewing eerstehands. Ontmoet ons span, besoek ons Graad R-klas en sien waarom so baie gesinne Die Rots hul tuiste noem.

Registrasies vir Graad R is oop.

Kontak ons vandag:
📞 082 445 3827
📧 [email protected]

Ons sien uit daarna om jou te ontmoet!

En so skop ons die landloopseisoen af! 🏃‍♀️🏃‍♂️Baie sterkte aan elke Rotsie wat hierdie seisoen aan landloop deelneem. J...
03/08/2026

En so skop ons die landloopseisoen af! 🏃‍♀️🏃‍♂️

Baie sterkte aan elke Rotsie wat hierdie seisoen aan landloop deelneem. Julle harde werk, deursettingsvermoë en toewyding het julle tot hier gebring.

Gee julle beste en geniet elke kilometer. Ons staan agter elkeen van julle en wens julle 'n veilige en suksesvolle seisoen toe.

Dankie aan Die MOS inisiatief vir julle besoek aan Die Rots.
28/07/2026

Dankie aan Die MOS inisiatief vir julle besoek aan Die Rots.

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Marli! 🎉💙 Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, liefde, goe...
26/07/2026

Baie geluk met jou verjaarsdag, Mentor Marli! 🎉💙

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, liefde, goeie gesondheid en God se seën. Dankie vir die verskil wat jy elke dag in ons Rotsies se lewens maak.

Geniet jou spesiale dag!

Welkom terug, Rotsies! 💙Ons is opgewonde om al ons Rotsies terug te verwelkom vir Kwartaal 3! Mag hierdie kwartaal gevul...
21/07/2026

Welkom terug, Rotsies! 💙

Ons is opgewonde om al ons Rotsies terug te verwelkom vir Kwartaal 3! Mag hierdie kwartaal gevul wees met nuwe ontdekkings, groot drome, baie pret en kosbare herinneringe.

By Die Rots glo ons dat elke kind uniek is en die geleentheid verdien om te groei, te leer en te floreer in ’n liefdevolle, veilige omgewing.

Nog op soek na die regte skool vir jou kind? Kom ervaar die verskil self!

📍 Kom besoek Die Rots gerus.
📞 Kontak ons vandag by 082 445 3827 om ’n afspraak te maak en by ons te kom kuier.

Ons sien uit daarna om julle by die Die Rots-familie te verwelkom!

Gelukkige Verjaarsdag, Mentor Christa! Ons hoop jy geniet elke oomblik van jou spesiale dag. Mag hierdie nuwe lewensjaar...
19/07/2026

Gelukkige Verjaarsdag, Mentor Christa! Ons hoop jy geniet elke oomblik van jou spesiale dag.

Mag hierdie nuwe lewensjaar vir jou gevul wees met vreugde, liefde en baie mooi oomblikke.

21/06/2026

Gelukkige Vadersdag!

Vandag vier ons die helde wat met liefde lei, beskerm en inspireer.

Julle word waardeer!

Address

42, 5th Street Linden
Johannesburg
2195

Opening Hours

Monday 07:30 - 14:00
Tuesday 07:30 - 14:00
Wednesday 07:30 - 14:00
Thursday 07:30 - 14:00
Friday 07:30 - 13:00
Saturday 00:00 - 00:15

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Rots posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Die Rots:

Shortcuts

Share

Category