Flukseflooi Huiswerk Sentrum & Vakansieskool
Ons Huiswerksentrum akkommodeer leerders vanaf gr 1 tot
gr 7 en word daar gefokus op die maats se d Die
sentrum grens aan Laerskool Fontainebleau.
Ons Huiswerksentrum omgewing akkommodeer leerders vanaf graad 1 tot
graad 7 en word daar gefokus op die maats se daaglikste huiswerk. Dus, hoef U kleinding glad nie
oor ‘n besige straat te stap of van vervoerdienste gebruik te maak nie, en
kan alle buitemuurse aktiwiteite maklik bygewoon word. Daar word gefokus op huiswerk, lees asook eksamen voorbereiding. Ons voorsien middagetes aan maats.
#
Click here to claim your Sponsored Listing.
Location
Category
Contact the school
Website
Address
99 Elise Street, Fontainebleau
Johannesburg
2194