Paardebloem Peuters Magaliessig

Paardebloem Peuters Magaliessig Paardebloem is ń speelgroepie vir peuters 13m tot 4 jaar, daar waar elke maatjie sensories groei.

25/09/2025

Paardebloem deel binnekort groot nuus !!

Glo soos ń kind ⭐️💫
25/09/2025

Glo soos ń kind ⭐️💫

Absoluut 🌼
21/08/2025

Absoluut 🌼

Dit is elke dag my missie, om elke dag te probeer en elke lyfie te help hul ontwikkelings fase. 💜💙
13/08/2024

Dit is elke dag my missie, om elke dag te probeer en elke lyfie te help hul ontwikkelings fase. 💜💙

Dit is so lekker om elke dag gelukkige gesiggies by Paardebloem Peuters Magaliessig  te hê: Ek leef my passie, so groei ...
07/07/2024

Dit is so lekker om elke dag gelukkige gesiggies by Paardebloem Peuters Magaliessig te hê:

Ek leef my passie, so groei ons saam, bou ons saam en die liefde in my hart vir elke lyfie is ontelbaar!

Dankie Jesus vir wonderlike ouers en maats, mag ons verder groei in kwartaal 3 🐰🐰🐰

Ek Bid dat elke mamma ń besonderse dag sal hê.🩷🌷🩷🌷🩷🌷🩷🌷
12/05/2024

Ek Bid dat elke mamma ń besonderse dag sal hê.
🩷🌷🩷🌷🩷🌷🩷🌷

Waar hasies vlerke kry 🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼
07/05/2024

Waar hasies vlerke kry

🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼🐰🌼

07/05/2024

Gaan loer gerus na ons speelgroepie se webwerf.

Paardebloempeuters.co.za

Ons vrugte en groete tema was ń fees! 🍇🍉🍍🍏🥝🥭
07/05/2024

Ons vrugte en groete tema was ń fees!

🍇🍉🍍🍏🥝🥭

🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿Ons maats blom. 🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿
29/04/2024

🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿

Ons maats blom.

🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿🩷🌿

Ons leer deur al ons sintuie te gebruik. Lyfies groeiBreintjies ontwikkelEn die maats raak slim 🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩
29/04/2024

Ons leer deur al ons sintuie te gebruik.

Lyfies groei
Breintjies ontwikkel
En die maats raak slim

🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩🤩

Kwartaal 1 was groot pret. ❤️🌷🩷🌷🧡🌷💙🌷🐰🐰🐰
21/03/2024

Kwartaal 1 was groot pret.

❤️🌷🩷🌷🧡🌷💙🌷🐰🐰🐰

Address

Linden
Johannesburg
2195

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27794261214

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Paardebloem Peuters Magaliessig posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Paardebloem Peuters Magaliessig:

Shortcuts

Share