Sonskynland Horison Preprimêr

Sonskynland Horison Preprimêr Deur aan u kleuter die geleentheid te gee om hier skool te gaan, word ʼn vroeë band ontwikkel met die

29/09/2026
29/09/2026
Deel 2Feesweek Dag 4 - Jag of word gejag en boeresport 🦁🐆🔭💚
17/09/2026

Deel 2
Feesweek Dag 4 - Jag of word gejag en boeresport 🦁🐆🔭💚



Deel 1Feesweek Dag 4 - Jag of word gejag en boeresport 🦁🐆🔭💚
17/09/2026

Deel 1
Feesweek Dag 4 - Jag of word gejag en boeresport 🦁🐆🔭💚



Feesweek Dag 3 - Waterdag en roomys! 💦🍦
17/09/2026

Feesweek Dag 3 - Waterdag en roomys! 💦🍦



Feesweek Dag 2 - Gesigverf en Kleurfees 🎨🌈
16/09/2026

Feesweek Dag 2 - Gesigverf en Kleurfees 🎨🌈



Inni-Horie-Fees 2026Ons skop ons feesweek af met "Funky" Maandag! 🩴🥿👒🎩🦺👖
14/09/2026

Inni-Horie-Fees 2026

Ons skop ons feesweek af met "Funky" Maandag! 🩴🥿👒🎩🦺👖



🌟 KLEIN MENSIES, GROOT DROME! 🌟Ons Gr. R-maats het vandag vir ons gewys dat, al is hulle nog klein, hulle GROOT drome vi...
04/09/2026

🌟 KLEIN MENSIES, GROOT DROME! 🌟

Ons Gr. R-maats het vandag vir ons gewys dat, al is hulle nog klein, hulle GROOT drome vir die toekoms het! 💭🌍✨

Hulle het met soveel trots kom spog met hul pragtige Beroepsdagklere 👩‍⚕️👨‍🚒👮‍♀️👩‍🍳👨‍🔧 en ons sommer baie geleer oor die wonderlike beroepe en geleenthede wat daar buite in die wêreld wag. 🌎💫

Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons klein dromers! ❤️ Mag hulle altyd groot droom, hard werk en glo dat enigiets moontlik is! 🌟

“Die jeug is die toekoms van ons land.” 🇿🇦❤️
— Nelson Mandela

🌈 Vandag se klein drome, is môre se groot prestasies! 🌈

Address

Hoek Van Weaver Straat En Mouton Straat Horison, Roodepoort
Johannesburg
1724

Opening Hours

Monday 08:00 - 13:00
Tuesday 08:00 - 13:00
Wednesday 08:00 - 13:00
Thursday 08:00 - 13:00
Friday 08:00 - 13:00

Telephone

+27117635617

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sonskynland Horison Preprimêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category