14/02/2025
‼️ AANDAG ‼️
Hierdie blad sluit in vandag!
Baie dankie vir julle ondersteuning tot dusver. Ons is opgewonde om julle op die nuwe blad te sien ‼️
Gaan "follow" ons nuwe blad Fonties Kleuterskool : https://www.facebook.com/profile.php?id=61571760068738&mibextid=ZbWKwL
Kom kyk hoe snuffel Stoffel daar rond op die nuwe blad 🐶
13/02/2025
‼️ AANDAG ‼️
Hierdie blad sluit in 2 dae!
Gaan "follow" ons nuwe blad Fonties Kleuterskool : https://www.facebook.com/profile.php?id=61571760068738&mibextid=ZbWKwL
Kom kyk hoe snuffel Stoffel daar rond op die nuwe blad 🐶
11/02/2025
‼️ AANDAG ‼️
Hierdie blad sluit in 4 dae!
Gaan "follow" ons nuwe blad Fonties Kleuterskool : https://www.facebook.com/profile.php?id=61571760068738&mibextid=ZbWKwL
Kom kyk hoe snuffel Stoffel daar rond op die nuwe blad 🐶
07/02/2025
‼️ AANDAG ‼️
Hierdie blad sluit in 7 dae!
Gaan "follow" ons nuwe blad Fonties Kleuterskool : https://www.facebook.com/profile.php?id=61571760068738&mibextid=ZbWKwL
Kom kyk hoe snuffel Stoffel daar rond op die nuwe blad 🐶
28/01/2025
Fonties Kleuterskool
Fonties Kleuterskool
Vanaf 4 jaar tot gr.R
28/01/2025
Volg ons nuwe blad!
Fonties Kleuterskool
Fonties Kleuterskool
Vanaf 4 jaar tot gr.R
28/01/2025
!!!!ONTHOU !!! HIERDIE BLAD SLUIT BINNEKORT
20/01/2025
Baie geluk aan die kleuters wat in Januarie verjaar 🎉🎈🎊
17/01/2025
Interhuis Atletiek 🥇🥈🥉
Vandag het ons kleuters aan die atletiek deelgeneem.
Ons is so trots op elkeen van hulle! 🏆