We Love Kids Kleuterskool Jeffreysbaai

We Love Kids Kleuterskool Jeffreysbaai Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from We Love Kids Kleuterskool Jeffreysbaai, Nursery, 23 Drive AD Keet street, Wavecrest, Jeffrey's Bay.

Welkom by We Love Kids 🌟
’n Koesterende, dubbelmedium Christelike kleuterskool waar kleuters sosiaal, emosioneel en akademies groei in ’n veilige, liefdevolle omgewing — reg hier in Wavecrest, Jeffreysbaai!

❤’n Bietjie nostalgie agter ons skoolhempies… ❤In 1983 het my mamma, toe nog ’n jong juffrou, haar eie kleuterskool by o...
28/09/2026

❤’n Bietjie nostalgie agter ons skoolhempies… ❤

In 1983 het my mamma, toe nog ’n jong juffrou, haar eie kleuterskool by ons huis begin. Een van haar vriendinne het die skoolhempies ontwerp, en dit is in ’n klein kamertjie by iemand se huis gemaak. Reeds daardie tyd het die hempies koppe laat draai!

Meer as 30 jaar later word daardie hempies steeds met trots gedra. Wat destyds as ’n groot stap in geloof begin het, het oor die jare gegroei tot ’n besondere nalatenskap.

Mamma het intussen by die see afgetree, maar haar hart bly steeds by die skool. Vandag is sy deel van We Love Kids se Jeffreysbaai-tak en help sy saam met ons om verder te bou aan hierdie besondere roeping.

Ons glo dit is ons hoogste roeping.

Soveel van die oorspronklike skool se waardes en bloudruk leef vandag voort in We Love Kids.

Daarom is dit vir my ’n ongelooflike voorreg om nou die hempie wat ek self as kleuter gedra het , vir my eie kleuters aan te trek.

Vir my is hierdie hempie soveel meer as net ’n skoolhempie. Dit vertel die verhaal van ’n familie, ’n roeping, ’n nalatenskap en — bo alles — van ❤genade❤.

Genade, onbeskryflik groot. 🙏🏻

Mag my dogtertjie, Jemima, eendag ook in my voetspore volg en hierdie mooi storie verder vertel.

En mag ons❤We Love Kids-maats nog vir baie jare koppe laat draai! 💙
Die laaste foto is van die **oorspronklike hempie**, wat steeds deur die Laerskool gedra word, saam met my boetie wat hierdie jaar 35 word.

Van my mamma se droom in 1983, na ons droom vandag…
dieselfde hart, dieselfde nalatenskap, ’n nuwe generasie.

’n Sirkel vol glimlagte, vriendskap en pret!♥️
25/09/2026

’n Sirkel vol glimlagte, vriendskap en pret!♥️

♥️
23/09/2026

♥️

🇿🇦 Erfenisdag by We Love Kids! 🇿🇦Stokbrood, braaiwors, melktert en baie pret.Ons het ons Suid-Afrikaanse erfenis saam ge...
21/09/2026

🇿🇦 Erfenisdag by We Love Kids! 🇿🇦

Stokbrood, braaiwors, melktert en baie pret.

Ons het ons Suid-Afrikaanse erfenis saam gevier!

Ons tema : In die tuin🌳
15/09/2026

Ons tema : In die tuin🌳

’n Nuwe seisoen is hier!🌸🌸 Blomme verskyn, laggies vul die lug en klein voetjies hardloop vry rond.Wat ’n mooi herinneri...
10/09/2026

’n Nuwe seisoen is hier!🌸🌸

Blomme verskyn, laggies vul die lug en klein voetjies hardloop vry rond.

Wat ’n mooi herinnering dat God ná elke seisoen weer nuwe lewe, nuwe vreugde en 'n nuwe begin bring.♥️

🌸 SPRING HAS SPRUNG! 🌸A season of new beginnings, beautiful blooms and fresh possibilities. 🌷🌱
01/09/2026

🌸 SPRING HAS SPRUNG! 🌸

A season of new beginnings, beautiful blooms and fresh possibilities. 🌷🌱

⭐⭐⭐ REPTIEL ERVARING⭐⭐⭐
01/09/2026

⭐⭐⭐ REPTIEL ERVARING⭐⭐⭐

⭐
27/08/2026

⭐

💕
22/08/2026

💕

Address

23 Drive AD Keet Street, Wavecrest
Jeffrey's Bay
6330

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:00
Tuesday 07:00 - 17:00
Wednesday 07:00 - 17:00
Thursday 07:00 - 17:00
Friday 07:00 - 17:00

Telephone

+27845198993

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when We Love Kids Kleuterskool Jeffreysbaai posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to We Love Kids Kleuterskool Jeffreysbaai:

Shortcuts

Share

Category