Leer Studeer JBay

Leer Studeer JBay Akademiese ondersteuningsdienste, studiemetodes en tutoring Om te leer om reg te studeer is 'n baie persoonlike en individuele saak.

Elkeen is anders met verskillende sterkpunte en uitdagings. Leer Studeer Jbay help leerders om hulself te bemagtig om in beheer te voel van hul skoolloopbaan en onderwysreis. Om onafhanklik en met selfvertroue te leer en verantwoordelikheid te aanvaar vir leerwerk en studies en om sonder 'n gevoel van oorweldiging en angstigheid uitdagings aan te pak, is 'n noodsaaklike lewensvaardigheid wat uitkring na alle areas van die lewe. Ons dienste is nie prestasie-gedrewe nie, maar leer-gedrewe omdat prestasie vir elke leerder iets anders is en nie vergelyk kan word nie. Met die regte ondersteuning, praktiese metodes, vaardighede, inspirasie en positiewe ingesteldheid kan elke leerder toegerus voel om hul volle potensiaal te bereik en trots en geborge te voel in hul pogings. Leer Studeer JBay het meer as 25 jaar ondervinding in skoolvoorligting en berading en in hoofstroom-en ondersteunende hoofstroom-onderwys vir leerders met leer-uitdagings.

Praktiese Studiehulp gr4-12
03/11/2023

Praktiese Studiehulp gr4-12

Ons 2023 Brosjure
09/01/2023

Ons 2023 Brosjure

07/01/2023

Om te leer om reg te studeer is 'n baie persoonlike en individuele saak. Elkeen is anders met verskillende sterkpunte en uitdagings. Leer Studeer Jbay help leerders om hulself te bemagtig om in beheer te voel van hul skoolloopbaan en onderwysreis. Om onafhanklik en met selfvertroue te leer en verantwoordelikheid te aanvaar vir leerwerk en studies en om sonder 'n gevoel van oorweldiging en angstigheid uitdagings aan te pak, is 'n noodsaaklike lewensvaardigheid wat uitkring na alle areas van die lewe. Ons dienste is nie prestasie-gedrewe nie, maar leer-gedrewe omdat prestasie vir elke leerder iets anders is en nie vergelyk kan word nie.

Met die regte ondersteuning, praktiese metodes, vaardighede, inspirasie en positiewe ingesteldheid kan elke leerder toegerus voel om hul volle potensiaal te bereik en trots en geborge te voel in hul pogings. Leer Studeer JBay het meer as 25 jaar ondervinding in skoolvoorligting en berading en in hoofstroom-en ondersteunende hoofstroom-onderwys vir leerders met leer-uitdagings.

Address

Jeffrey's Bay
6330

Telephone

+27823044491

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Leer Studeer JBay posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Leer Studeer JBay:

Shortcuts

Share