28/09/2026
KWARTAAL 4 INSKRYWINGS IS OOP
Little Readers is 'n lewensveranderde program waar ons kinders leer lees en verstaan deur ons speel - speel metode . Die pro-aktiewe program bied die geleentheid om kinders se brein so te ontwikkel dat hul lees en leer so geniet en gee vir hul so baie selfvertoue . Little Readers help ook om akademies beter te presteer en om te lees met begrip en dan so belangrik dit te geniet.
Ons help kinders leer LEES en om 'n liefde vir lees te kweek! Ons fokus op Pro-aktiewe lees vanaf 3-6 jaar asook ondersteunende lees vanaf 7-13 jaar in beide Afrikaans en Engels.
Kom geniet 'n omgewing waar jou kind veilig is en bemagtig word met elke nuwe lees vaardigheid .
Skryf vandag nog jou kind in !
📞 078 684 2138
✉️ [email protected]
www.littlereaders.co.za