Hoërskool Vaalharts Brode

Hoërskool Vaalharts Brode Voorwaar 'n instansie om op TROTS te wees! Sedert 1941! ‘n klein Skool, met ‘n groot hart.

12/12/2023

Rapporte word 13 Desember 2023 vanaf 7:30-9:30 uitgedeel.

04/12/2023
Liewe Matriek, jy met die wêreld aan jou voete, jy wat voel of jy die wêreld ‘n beter plek kan maak - DANKIE. Dankie vir...
03/12/2023

Liewe Matriek, jy met die wêreld aan jou voete, jy wat voel of jy die wêreld ‘n beter plek kan maak - DANKIE. Dankie vir jou harde werk, dankie vir jou ywer om te leer, dankie vir jou opgewondenheid, dankie vir jou glimlag, dankie dat jy ons jaar van onderwys ‘n FEES gemaak het.

Gaan nou uit en wees die beste jy! Hou altyd Hoërskool Vaalharts se naam hoog en dra dit met trots.

01/12/2023

13/11/2023
🎓📝
03/11/2023

🎓📝

27/10/2023

Sterkte Bokke!
💚💛💚💛💚
Bring hom huis toe vir die VIERDE keer!
🏆🏆🏆

As gevolg van skoolverpligtinge kon ons ongelukkig nie vandag ons Groen & Goud dra nie, maar ons ondersteun steeds die Springboks met trots!

Baie geluk juffrou Lesleigh van Wyk met jou verjaarsdag! 'n Geseënde jaar word jou toegewens. Geniet hierdie spesiale da...
25/10/2023

Baie geluk juffrou Lesleigh van Wyk met jou verjaarsdag! 'n Geseënde jaar word jou toegewens. Geniet hierdie spesiale dag.

VHHS Prysuitdeling 2 0 2 3 🏆🏅🏆🏅Sporttrofee-toekennings
22/10/2023

VHHS Prysuitdeling 2 0 2 3
🏆🏅🏆🏅
Sporttrofee-toekennings

VHHS Prysuitdeling 2 0 2 3 🏆🏅🏆🏅Akademiese trofee-toekennings
22/10/2023

VHHS Prysuitdeling 2 0 2 3
🏆🏅🏆🏅
Akademiese trofee-toekennings

Baie geluk Juffrou Heleen en Franco met julle huweliksbevestiging! 💍
22/10/2023

Baie geluk Juffrou Heleen en Franco met julle huweliksbevestiging! 💍

Address

Van Riebeeck Laan
Jan Kempdorp
8550

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:00
Tuesday 07:15 - 14:00
Wednesday 07:00 - 14:00
Thursday 07:15 - 14:00
Friday 07:00 - 14:00

Telephone

+534560498

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Vaalharts Brode posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Vaalharts Brode:

Shortcuts

Share

Category