Brode Matrieks 1991

Brode Matrieks 1991 This page was created for the class of 1991 from Vaalharts High School to link and connect to.

Wie sou kon d**k dat 12 jaar terug toe die foto geneem is, dat vandag 15 Aug 2023, beide Hentie en Marius nie meer by on...
15/08/2023

Wie sou kon d**k dat 12 jaar terug toe die foto geneem is, dat vandag 15 Aug 2023, beide Hentie en Marius nie meer by ons sal wees nie. Die foto het my geskok toe ek dit weer sien op Facebook vandag. Dit het my weereens laat besef hoe kosbaar die lewe is...hoe kosbaar familie is. Albei wonderlike mense gewees, wat groot leemtes in hulle families se harte gelaat het met hulle afsterwe. Manne met "legacy"...goeie mense wat oral rondom hulle 'n impak gemaak het, tog het hulle nie 'n keuse gehad oor hoe lank hulle lewens sou wees nie. Ons kan baie min dinge in die lewe beheer, so maak seker dat die dinge wat jy kan beheer en 'n verskil kan maak, dat jy dit goed sal doen. Ek los julle met 'n boodskap wat Gavin Cohen onlangs op Facebook geplaas het. For beautiful eyes; look for the good in others. For beautiful lips; speak only words of kindness.And for poise; walk with the knowledge that you are never alone💪🙏💪

Dit is met groot hartseer wat ons afskeid neem van een van ons oud Brode. Mag God met sy familie wees en hulle vertroos ...
15/08/2023

Dit is met groot hartseer wat ons afskeid neem van een van ons oud Brode. Mag God met sy familie wees en hulle vertroos in die baie moeilike tyd. Rus in vrede Marius van der Bank🙏✝️🙏

24/12/2022
12/09/2021

Happy b-day Marlize!

Jip...ek het dieselde probleem🤣....extra fries met creamy mayo en jalapeño sous🤤
04/08/2021

Jip...ek het dieselde probleem🤣....extra fries met creamy mayo en jalapeño sous🤤

Matrieks van 1991 - Ek hoop nie die ouderdom doen dit aan ons nie!😆
31/07/2021

Matrieks van 1991 - Ek hoop nie die ouderdom doen dit aan ons nie!😆

D**k terug aan jou Matriekjaar. Hoe langer terug dit was, hoe meer pret gaan die antwoorde wees! Dit vat net 5 min.Klas ...
27/07/2021

D**k terug aan jou Matriekjaar. Hoe langer terug dit was, hoe meer pret gaan die antwoorde wees! Dit vat net 5 min.
Klas van: 1991
1. Het jy met jou Hoërskool liefde getrou?
* Nope
2. Waarmee het jy gery?
* Potifar
3. Waar het jy gewerk?
* Meestal op my ma se senuwees, maar so nou en dan in die tuin.
4. Waar het jy gebly?
* Langs Maruis my buurman
5. Was jy in 'n koor of 'n band?
* Ja in die Koor
6. Praat jy en van jou beste vriende van daai jaar nog
* Nee
7. Ooit geskors?
• Nee
8. As jy kon, sou jy wou teruggaan?
• Ja verseker
9. Praat jy en jou Matriekafskeid date nog?
* Glad nie, Anker sal my =@ #==($ #@
10. Het jy skool ge-"bunk"?
* Jip, 'n paar keer, saam met Thomas
11. Al die rugby wedstryde bygewoon?
* Het hulle almal gespeel
12. Gunsteling vak?
* Houtwerk
13. Het jy nog jou jaarblad?
• Nee
14. Het jy jou oorspronklike loopbaan plan gevolg?
* Glad nie🤦‍♂️, maar is nie spyt nie.
15. Het jy nog jou Matriekhemp/trui?
* Nee
16. Gunsteling onderwyser/s(es)?
* Mnr Hammies
17. Wat was jou gunsteling haarstyl?
* Wat ookal my ma gese het vir die haarkapper.
18. Gunsteling skoene
* Kaalvoet-plaas kind
19. Gunsteling kos:
* Maceroni en kaas
20. Gunsteling sanger/band?
* Belinda Carlisle
21. Hoërskool?
* Hoërskool Vaalharts

27/07/2021

D**k terug aan jou Matriekjaar. (As jy so vêr terug kan onthou 😂). Hoe langer terug dit was, hoe meer pret gaan die antwoorde wees! Dit vat net 5 min.
Klas van: 1991
1. Het jy met jou Hoërskool liefde getrou?
•nee
2. Waarmee het jy gery?
• geen wiele, voete
3. Waar het jy gewerk?
• juf visser se vrou oefen groep se kids besig gehou, van laerskool af
4. Waar het jy gebly?
• klein plasies
5. Was jy in 'n koor of 'n band?
• Ja. Koor
6. Praat jy en van jou beste vriende van daai jaar nog?
• Ja, met van hulle
7. Ooit geskors?
• Nee
8. As jy kon, sou jy wou teruggaan?
• Ja verseker, sal Paar dinge anders doen
9. Praat jy en jou Matriekafskeid date nog?
• baie min
10. Het jy skool ge-"bunk"?
• nee
11. Al die rugby wedstryde bygewoon?
• Ja
12. Gunsteling vak?
• biologie
13. Het jy nog jou jaarblad?
• Nee
14. Het jy jou oorspronklike loopbaan plan gevolg?
• Ja
15. Het jy nog jou Matriekhemp/trui?
• Ja, netbal rompie
16. Gunsteling onderwyser/s(es)?
• mnr Manie
17. Wat was jou gunsteling haarstyl?
•... Die bubble
18. Gunsteling skoene
*sulke bruin leer skoene wat ek en Cora saam gekoop het
19. Gunsteling kos:
• my ma se kos
20. Gunsteling sanger/band?
•Roxette
21. Hoërskool?
• Hoërskool Vaalharts

Address

Van Riebeeck Laan
Jan Kempdorp
8550

Telephone

+27836499833

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Brode Matrieks 1991 posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Brode Matrieks 1991:

Shortcuts

Share

Category