Laaities&Ladies Dagsorg Jacobsdal

Laaities&Ladies Dagsorg Jacobsdal Halfdag en Voldag sorg vir babas en kinders vanaf 4mnde tot 5jaar van ouderdom. Nasorg, huiswerk hulp, ekstra klas Wisk&Afrikaans vir Grd R tot Grd 3

Ons SPEEL jou kind skoolgereed!Christelike, liefdevolle en veilige Dag- en Nasorg vir kinders vanaf 4maande tot graad 7.
29/05/2019

Ons SPEEL jou kind skoolgereed!
Christelike, liefdevolle en veilige Dag- en Nasorg vir kinders vanaf 4maande tot graad 7.

Laaities&Ladies Dag- en Nasorg SentrumJacobsdalMandre 076 221 4363
27/04/2019

Laaities&Ladies
Dag- en Nasorg Sentrum
Jacobsdal
Mandre 076 221 4363

LAAITIES&LADIES Waar elke kind 'n sterretjie is!!H/v Piet Retief en Lubbe straat, Jacobsdal.
01/12/2018

LAAITIES&LADIES
Waar elke kind 'n sterretjie is!!

H/v Piet Retief en Lubbe straat, Jacobsdal.

LEKKER IN DIE PLATTELAND!!Bring jou familie en jou vriende en kom geniet die lekker skoon vars lug en opwinding van ons ...
17/02/2018

LEKKER IN DIE PLATTELAND!!
Bring jou familie en jou vriende en kom geniet die lekker skoon vars lug en opwinding van ons Fees!
Dans saam onder die sterre, geniet n braaivleisie en koue drinkdingetjie terwyl jy die perdemanne dophou of deur lekker opwindende stalletjies stap.
As jy iets wil verkoop...bespreek nou vir jou n stalletjie...staanplek is beperk!
SIEN JOU DAAR!! ( op die R705)

Ons tema: SOMERWat 'n heerlike Somer waarmee ons die jaar kan begin!!Wonderlik om in ons Sonskyn land te kan bly.
21/01/2018

Ons tema: SOMER

Wat 'n heerlike Somer waarmee ons die jaar kan begin!!
Wonderlik om in ons Sonskyn land te kan bly.

08/11/2016
31/07/2016

Goeie Christelike sorg en opvoeding vir babas vanaf 4mnde tot peuters op 5jr.
Nasorg vir Laerskool leerders tot grd 7.
Tye vir Halfdag sorg 07:00 - 13:00
Tye vir Voldag sorg 07:00 - 17:15
Tye vir Nasorg 12:00 - 17:15
By ons is elke kind n sterretjie!

Address

H/v Lubbe En Piet Retiefstraat
Jacobsdal
8710

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27762214364

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Laaities&Ladies Dagsorg Jacobsdal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category