Jakkieloer - Jacobsdal Primer

Jakkieloer - Jacobsdal Primer Vir almal wat omgee vir Jakkies!

Baie geluk aan AnΓ© de Wet met haar tweede plek 0/14 tydens die Xhariep vs Mangaung kompetisie.Ons is trots op jou ! πŸ’ͺ🏼
31/08/2026

Baie geluk aan AnΓ© de Wet met haar tweede plek 0/14 tydens die Xhariep vs Mangaung kompetisie.

Ons is trots op jou ! πŸ’ͺ🏼

🌈Juffrou Ninke het vandag by ons toekomstige Graad R-maatjies gaan inloer om hulle persoonlik uit te nooi na ons Bekends...
24/08/2026

🌈Juffrou Ninke het vandag by ons toekomstige Graad R-maatjies gaan inloer om hulle persoonlik uit te nooi na ons Bekendstellingsdag! πŸŽ’βœ¨

πŸ“… Vrydag, 28 Augustus

Ons sien baie daarna uit om hierdie klein maatjies by Jakkies te verwelkom en saam met hulle ’n voorsmakie van die lekker Graad R-avontuur te geniet! πŸ’›πŸ’™

Tot Vrydag, maatjies! πŸ‘‹πŸΌπŸŒŸ

21/08/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ‰ Jakkies se Gr. 1–3 staan sterk agter die Bokke! πŸ’š Baie sterkte met julle wedstryd mΓ΄re teen die All Blacks! πŸ‰πŸ”₯

Bring hom huis toe, Bokke! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ’š

🎾 Jakkie-tennis! 🎾Ons is baie trots op ons leerders wat vandag hul gemengde tennistoernooi by Laerskool Eureka afgeskop ...
20/08/2026

🎾 Jakkie-tennis! 🎾

Ons is baie trots op ons leerders wat vandag hul gemengde tennistoernooi by Laerskool Eureka afgeskop het! πŸ’šπŸ’›

Baie sterkte vir die res van die toernooi môre en Saterdag. Geniet elke wedstryd en gee julle beste! 🌟🎾

Ons is trots op julle, Jakkies! πŸ’šπŸ’›

Kunsfees Voordrag:Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons talentvolle leerders wat met soveel selfvertroue, entoesias...
19/08/2026

Kunsfees Voordrag:
Ons is ongelooflik trots op elkeen van ons talentvolle leerders wat met soveel selfvertroue, entoesiasme en passie aan die Noord-Kaap Kunsfees deelgeneem het! 🎭🎀✨

Ons Jakkies verwerf:
21 x A simbole (80-89%)
11 x A+ simbole (90-94%)
5 x A++ simbole (95-100%)

Christibe de Witt het vir haar prosa ook n briljante A++ verwerf!

Julle het ons skool se naam met trots verteenwoordig en gewys dat ons Jakkies se talent geen perke ken nie! πŸ’™πŸ’›

Ons is BAIE trots op julle! πŸ₯³πŸŒŸ
Hou aan om te droom, te oefen en julle talent te laat skitter! ✨

πŸ•ŠοΈπŸ•ŠοΈ
15/08/2026

πŸ•ŠοΈπŸ•ŠοΈ

Baie geluk aan die volgende leerders wat β€˜n plek behaal het by die WOW Xhariep byeenkoms:Gr. 21ste Wandile Sangweni2de H...
13/08/2026

Baie geluk aan die volgende leerders wat β€˜n plek behaal het by die WOW Xhariep byeenkoms:

Gr. 2
1ste Wandile Sangweni
2de HanrΓ© Nortier

Gr. 5
1ste JP Stander

Gr. 6
2de Elizna Koen

Gr. 7
1st Cindeline van Wyk
5de Melindri Lombaard

Die eerste 4 posisies gaan deur na Provinsiaal.
Ons is trots op julle πŸ‘πŸΌπŸ—£οΈ

Baie geluk aan ZanΓ© Botha wat verkies is vir die O/13 MMC krieket span. πŸπŸ‘πŸΌOns is ongelooflik trots op jou !
12/08/2026

Baie geluk aan ZanΓ© Botha wat verkies is vir die O/13 MMC krieket span. πŸπŸ‘πŸΌ
Ons is ongelooflik trots op jou !

12/08/2026

Address

Piet Retiefstraat
Jacobsdal
8710

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Jakkieloer - Jacobsdal Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Jakkieloer - Jacobsdal Primer:

Share