Landboudal Boere

Landboudal Boere Landboudal is 'n landbouskool van uitnemendheid in die Suid-Vrystaat net buite die dorp Jacobsdal gelee.

Hier bied ons 'n volle landbou- asook akademiesekurrikulum aan om na alle leerders se behoeftes om te sien.

Die "Fast 5" netbal het die afgelope naweek deel geneem aan die Sand Du Plessis  "fast 5" netbaltoernooi.  Die o/15 eind...
01/09/2026

Die "Fast 5" netbal het die afgelope naweek deel geneem aan die Sand Du Plessis "fast 5" netbaltoernooi. Die o/15 eindig 2de en die o/17 wen hulle afdeling. Baie geluk aan elke dogter en afrigter met hierdie mooi prestasies.

o/15
Wen Freesias 17-12
Wen HTS Bloemfontein 13-10
Semifinale wen Brebner 14-13
Finale verloor teen Brandfort 6-19

o/17
Wen Bultfontein 21-14
Wen Freesias 26-20
Wen Langenhovenpark 30-4
Semifinale wen HTS Bloemfontein 24-14
Finale wen Freesias 26-22

Baie geluk aan Mininke vd Watt en Azandri Fick wat deelgeneem het aan die Noord-Kaap Kunsfees. Mininke vd Watt verwerf '...
28/08/2026

Baie geluk aan Mininke vd Watt en Azandri Fick wat deelgeneem het aan die Noord-Kaap Kunsfees. Mininke vd Watt verwerf 'n "A" simbool en Azandri Fick 'n "A" en "B+" simbool.

TENNISNUUS!!
27/08/2026

TENNISNUUS!!

Baie geluk aan die leerders wat aan die redenaars kompetisie deelgeneem het.  Hier is 'n gedagte vir julle: "Wie bereid ...
26/08/2026

Baie geluk aan die leerders wat aan die redenaars kompetisie deelgeneem het.

Hier is 'n gedagte vir julle: "Wie bereid is om anders te d**k, is bereid om die wêreld te verander".

TENNISNUUSBaie geluk aan ons dogters tennisspan wat teen Brandfort gewen het met 85 potte.  Baie sterkte ook met vandag ...
26/08/2026

TENNISNUUS

Baie geluk aan ons dogters tennisspan wat teen Brandfort gewen het met 85 potte. Baie sterkte ook met vandag se wedstryd teen FHP.

Die volgende leerlinge van Landboudal het die afgelope naweek gekwalifiseer vir Vrystaat Gimnastiek.  Hulle gaan by die ...
25/08/2026

Die volgende leerlinge van Landboudal het die afgelope naweek gekwalifiseer vir Vrystaat Gimnastiek. Hulle gaan by die Nasionale kampioenskappe deelneem vanaf 24 September tot 4 Oktober in Centurion.

Baie geluk met julle prestasies:
Frené Olwagen - Level 6
Karli Steyn - Level 5
Ryan Shepherd - Multi stream 2nd division
Adi van der Merwe - Level 5
Louwna Fourie - Level 5

Matriekafskeid 2026
24/08/2026

Matriekafskeid 2026

21/08/2026

Saal

20/08/2026

Nuus

18/08/2026

Address

Jacobsdal
8710

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27530509392

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Landboudal Boere posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Landboudal Boere:

Shortcuts

Share

Category