Nico Malan Alumni

Nico Malan Alumni Official page for all alumni of Nico Malan High School. Welkom oudskoliere! https://www.youtube.com/channel/UChBdg7819djiHbEHdVp7CyQ?view_as=subscriber

09/07/2023

💙🏉💙

Ons is uiters trots op 1ste rugbyspan losskakel, Dominic Malgas wat na die afloop van die o/18 Craven week verkies is tot die SA Skole A span.

13/06/2023
16/05/2023

MNR EN MEJ NICO MALAN

Daar is nog kaartjies beskikbaar vir hierdie jaar se MNR & MEJ NICO MALAN 👑

🎟️ R50 pp (by die skoolkantoor beskikbaar)
🗓️ 18 Mei 2023
🕰️ 18:30
🪑 bespreekte plekke

📣 DAGBOEK DIE DATUM 📣Die Nico Malan Ondersteunersklub is hard aan die woeker om 'n lekker kuiergeleentheid te reël vir o...
25/04/2023

📣 DAGBOEK DIE DATUM 📣

Die Nico Malan Ondersteunersklub is hard aan die woeker om 'n lekker kuiergeleentheid te reël vir ons interskole naweek teen

Dagboek die datum en nooi ALLE Nico Malan ondersteuners en oudskoliere om die funskie te ondersteun!

‼️18 Augustus 2023 by Hoërskool Nico Malan.

Meer inligting sal binnekort beskikbaar wees.

24/02/2023
Trots op ons oudskolier Dean Biggs wat vanaand aangewys is as die Nedbank MPO Stewardship wenner. Ons is trots op jou 🐮 ...
30/11/2022

Trots op ons oudskolier Dean Biggs wat vanaand aangewys is as die Nedbank MPO Stewardship wenner.

Ons is trots op jou 🐮

Die 24-jarige Dean Biggs (middel), melkboer van die plaas Suiderland in die Tsitsikamma-gebied is pas aangewys as vanjaar se wenner van die Nedbank MPO-Rentmeesterskap-kompetisie. Links is Fanie Ferreira, uitvoerende hoof van die Melkprodusente-organisasie, en regs John Hudson, Nedbank se nasionale landbouhoof.

24/11/2022

Daar is ’n groeiende behoefte aan opleiding vir jongmense wat die sitrusbedryf wil betree, veral in die Oos-Kaap, wat een van die grootste sitrus-uitvoerstreke in die land is.

Address

Humansdorp
6300

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Nico Malan Alumni posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Nico Malan Alumni:

Shortcuts

Share

Category