Babbelbekkies Kleuterskool Hopetown

Babbelbekkies Kleuterskool Hopetown Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Babbelbekkies Kleuterskool Hopetown, School, 5 de laan nr 3, Hopetown.

23/01/2025
09/07/2024

๐—ฃ๐—œ๐—˜๐—ง ๐—ง๐—”๐—ก๐——๐—˜ ๐—ถ๐˜€ ๐—ต๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ!

Ons toer deur die Bo-Karoo-Streek met Piet vanaf 10 Julie.

Ons hoop die maatjies is net so ๐•†โ„™๐”พ๐”ผ๐•Ž๐•†โ„•๐”ป๐”ผ soos ons om PIET hier te hรช!

Kyk uit vir ๐—ฃ๐—œ๐—˜๐—ง ๐—ง๐—”๐—ก๐——๐—˜ -

10 - 12 Julie in Orania by Volkskool Orania; Kieliepensie; Huppelkind Dagsorgsentrum en Orania CVO-skool.

15de Julie is ons in Jacobsdal by Jakkieloer - Jacobsdal Primer

18de Julie in Hopetown by Hoรซrskool Hopetown en Babbelbekkies Kleuterskool Hopetown

22ste Julie in De Aar by Platteland Akademie en Junior Primรชre Skool De Aar, asook in Britstown.

23ste in Prieksa by Hoรซrskool Prieska

en laaste, maar nie die minste - Douglas! Plaasvoetjies Speelskool




29/01/2024

Babbelbekkies Kleuterskool sorg die jaar dat die jongspan besig bly! Kom spring, gly en lag lekker saam!

29/01/2024

Kan jy goed mik? ๐ŸŽฏ๐ŸŽฏ

Kom kyk of jy die teiken met die geheime prys kan raak skiet by die Kettie Skiet!

Babbelbekkies Kleuterskool sorg vir vermaak vir ons ouer kinders ook!

Babbelbekkies babbel vreeslik op die eerste dag van skool๐Ÿฅณ๐ŸฅณDankie aan elke ouer wat hul kleinding aan ons toevertrou!
17/01/2024

Babbelbekkies babbel vreeslik op die eerste dag van skool๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ

Dankie aan elke ouer wat hul kleinding aan ons toevertrou!

10/02/2022

๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ๐Ÿฅณ
Kry die kleinspan gereed vir n lekker baljaar!

04/01/2021

Address

5 De Laan Nr 3
Hopetown
8750

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:15
Tuesday 07:30 - 17:15
Wednesday 07:30 - 17:15
Thursday 07:30 - 17:15
Friday 07:30 - 17:15

Telephone

+27826281277

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Babbelbekkies Kleuterskool Hopetown posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category