Playball Hopetown

Playball Hopetown Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Playball Hopetown, Education, Hopetown.

Sterkte met die nuwe kwartaal!
04/04/2022

Sterkte met die nuwe kwartaal!

Playball skop weer af in Hopetown en Orania in Februarie by verskeie skole , vir enige navrae kontak Suré Louw by 072506...
10/01/2022

Playball skop weer af in Hopetown en Orania in Februarie by verskeie skole , vir enige navrae kontak Suré Louw by 0725067751 of epos [email protected].

Like & Share die Post en tag een Mamma wat ook sal belangstel. En wen een maand se Gratis Playball.

Kompetisie sluit 31 Januarie 2022.

01/07/2021

Sport and movement plays a crucial role in your child's development. Here are a few reasons why 👇

24/03/2020
18/03/2020
Swimrite🐠
31/12/2019

Swimrite🐠

Ons het ‘n ongelooflike eerste jaar gehad met Playball in Hopetown & die Omgewing! Baie dankie vir al die ouers se onder...
31/12/2019

Ons het ‘n ongelooflike eerste jaar gehad met Playball in Hopetown & die Omgewing!

Baie dankie vir al die ouers se ondersteuning en vir al die kids. Ek sien uit om die Playball nog beter & natuurlik lekkerder vir die kinders te maak & om saam met die ouers en onderwysers te werk om ‘n verskil in elke kind se ontwikkeling te maak.

Ons het ook drie nuwe uitbreidings bygekry.

- “Swimrite” wat waterveiligheid & swem afrigting insluit vir al die somer maand van November-April.

- “Play this way” wat lessies vir die klein boeties en sussies is vanaf die ouderdom van 3 maande.

-“Players” Program vir Graad 1-3 .

Playball begin vir die nuwe jaar die 3 Februarie 2020. Verskeie demonstrasie klasse sal aangebied word in Januarie by al skole.

Ons begin weer die 13 Januarie 2020 swem - einde April.

Voorspoedige Nuwe jaar vir almal & geniet die tyd saam met julle kinders

Vir enige navrae kontak my gerus
0725067751

Good luck to all the parents and kids with the last bit of the year🎾🏀🏑
30/09/2019

Good luck to all the parents and kids with the last bit of the year🎾🏀🏑

🎾🏑🏀
17/09/2019

🎾🏑🏀

Playball Wonderland Hopetown📸
16/09/2019

Playball Wonderland Hopetown📸

Address

Hopetown
8750

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00

Telephone

+27725067752

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Playball Hopetown posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Playball Hopetown:

Share

Category