Snippie Snip Dagsorg

Snippie Snip Dagsorg Snippie Snip is n dagsorg waar jou kindjie in n liefdevolle, veilige en Christelike omgewing ontwikkel word.

Snip se grootste doel is dat elke maatjie met n liefdevolle en gelukkige hartjie huis toe moet gaan! οΏ½

03/09/2022
Kom geniet n heerlike Desember vakansie saam met ons by Snippie Snip dagsorg! Hope pret wat voorlΓͺ! Beperkte plekke besk...
03/09/2022

Kom geniet n heerlike Desember vakansie saam met ons by Snippie Snip dagsorg!
Hope pret wat voorlΓͺ!
Beperkte plekke beskikbaar... 🌼🌼🌼

28/06/2022

LINGI die superheld!LINGI is β€˜n superheld en sy superkrag is om te luister en te praat. LINGI se doel is om kinders tussen die ouderdomme van 1 tot 4+ jaar t...

πŸ₯•πŸ₯•πŸ₯•
26/06/2022

πŸ₯•πŸ₯•πŸ₯•

Versier bietjie cupcakes 🧁🧁🧁
26/06/2022

Versier bietjie cupcakes 🧁🧁🧁

Noodhulp tassies!
26/06/2022

Noodhulp tassies!

Brandweer werkers!
26/06/2022

Brandweer werkers!

n Klein seuntjie het my eendag hierdie storie vertel. En dit is iets wat ek  nooit sal vergeet nie ❀! Die storie kom nee...
31/05/2022

n Klein seuntjie het my eendag hierdie storie vertel. En dit is iets wat ek nooit sal vergeet nie ❀!
Die storie kom neer op die volgende:
Die Here het aan ons almal een groot belofte gemaak, die Here het gese jy is myne
In almal se handpalm is daar n *M* al is joune nie perfek nie, die Here het n belofte gemaak wat sΓͺ jy is myne!

πŸ™ŒπŸ˜‡πŸ‘Ό

🦜🐦
14/05/2022

🦜🐦

❀❀😘😘
08/05/2022

❀❀😘😘

πŸ’›πŸ’›πŸ’›
01/05/2022

πŸ’›πŸ’›πŸ’›

Address

Hoopstad

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:15
Tuesday 07:00 - 17:15
Wednesday 07:00 - 17:15
Thursday 07:00 - 17:15
Friday 07:00 - 17:15

Telephone

+27634005088

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Snippie Snip Dagsorg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Snippie Snip Dagsorg:

Shortcuts

Share

Category