Viljoen Opvoedkundige Sentrum - Vossies

Viljoen Opvoedkundige Sentrum - Vossies Ondersteuning vir Tuisonderrig Gr 1 - 9. Ekstra klasse
Fasilitering van Assessering en Eksamen

16/05/2023

Ek het gister vasgesit met my een dogter.

Ek voel sy moes al geleer het wat ek nou weer moes herhaal. Ek laat haar baie sleg voel soos ek met haar raas.

Ek besef toe later dat ek ge'trigger' word as ek self sleg voel dat sy nog nie iets weet nie. Dis my skuld! Sy moes dit al ken! So, ek haal my swak gevoel uit op haar.

Ek vertel my man later die aand daarvan. Ek sê vir hom dat ek wel reggemaak het met haar en als is weer fine.

Toe sê hy: Julle verhouding is meer belangrik as wat jy haar wil leer. SY is meer belangrik as dit wat sy moet weet.

En dit weergalm in my hart vandag. Moet nooit akademie voor jou kind plaas nie. Hulle menswees moet altyd meer belangrik wees as die les.

16/05/2023

Graad 6 reeks "Hoe om NW self op te som" en "Hoe om Geskiedenis self op te som" help jou kind om die stappe van opsom te verstaan vir die res van sy/haar skoolloopbaan.

In Graad 6 is jou kind se brein meer as reg om te begin leer hoe om self op te som!

Kry hierdie reeks op www.raisingbrightness.co.za

25/04/2023
Natuurwetenskappe.Ons toets verskillende kosse om te kyk of dit stysel of suiker bevat.As die Jodiumoplossing van kleur ...
17/03/2023

Natuurwetenskappe.
Ons toets verskillende kosse om te kyk of dit stysel of suiker bevat.
As die Jodiumoplossing van kleur verander, dui dit aan dat daar stysel teenwoordig is.

Viljoen Opvoedkundige Sentrum - VossiesKontak ons vir enige navraeMarina Viljoen 0846281002vossies.hoedspruit@gmail.com
15/11/2022

Viljoen Opvoedkundige Sentrum - Vossies
Kontak ons vir enige navrae
Marina Viljoen
0846281002
[email protected]

Kontak ons vir meer inligting, of om 'n konsultasie te bespreek.Marina Viljoen  0846281002vossies.hoedspruit@gmail.com
14/09/2022

Kontak ons vir meer inligting, of om 'n konsultasie te bespreek.

Marina Viljoen 0846281002
[email protected]

Take, eksperimente en projekte!
14/09/2022

Take, eksperimente en projekte!

Die begin van ons groentetuin vroeër die jaar. Ons het al heerlik gesmul aan ons tamaties, chillies en green peppers!
14/09/2022

Die begin van ons groentetuin vroeër die jaar. Ons het al heerlik gesmul aan ons tamaties, chillies en green peppers!

Hoedspruit  Tuisskolers / HomeschoolersBenodig jou Gr 10 - 12 Impaq tuisskoler 'n Impaq-goedgekeurde toesighouer?Viljoen...
28/04/2022

Hoedspruit Tuisskolers / Homeschoolers

Benodig jou Gr 10 - 12 Impaq tuisskoler 'n Impaq-goedgekeurde toesighouer?

Viljoen Opvoedkundige Sentrum - Vossies kan help!

Aansoeke sluit 10 Mei.

Kontak
Marina Viljoen 084 628 1002
[email protected]

Address

Gedeelte 16, Chester, Marepe Road
Hoedspruit
1380

Telephone

+27846281002

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Viljoen Opvoedkundige Sentrum - Vossies posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share