Bhejane Nature Training (Afrikaans)

Bhejane Nature Training (Afrikaans) Bhejane Afrikaans is die susterblad van Bhejane Nature Training, en is spesiaal vir all ons Afrikaanse studente en vriende.

Afrikaans is 'n fantastiese beskrywende taal, wat dikwles baie waarde bied vir 'n natuurgids! Kennis van Afrikaanse name vir diere en plante is belangrik, veral omdat hierdie name dikwels naby of soortgelyk is aan die Duitse of Nederlandse name. Suid Afrika kry 'n groot hoeveel toeriste van hierdie lande elke jaar en dus hoop ons met hierdie blad om 'n goeie bron van inligting te wees vir enige gids of natuurliefhebber wat daarvan hou om te gesels oor ons land en sy ryk natuurlewe!

28/11/2025

The sound of S U M M E R : Piet-My-Vrou 🐦

How many other bird calls can you hear in the background? Name one other bird calling in the comments ⬇️



Reach out to us: ⬇️

💻 Website: bhejanenaturetraining.com
📲 WhatsApp / Call: +27 82 604 3506
📩 Email: [email protected]
📍 KwaZulu-Natal, South Africa



How many different species of birds can you hear?

26/11/2025

Hoe op aarde kan ‘n skoenlapper se waarskuwingsklere so presies soos ’n Ander spesie skoenlapper sin lyk—sonder om enige ware gifstowwe te hê? Die natuur se nabootsingspel is op ’n ander vlak! 🦋🔥 Nie heeltemal seker wat hier aangaan nie? Moenie bekommer nie—Cayla verduidelik alles mooi. 👆🤠As jy meer wil uitvind oor n loopbaan in die bos ⬇️ : 💻 Webtuiste: bhejanenaturetraining.com📲 WhatsApp / Bel: +27 82 604 3506📩 E-pos: [email protected]📍 KwaZulu-Natal, Suid-Afrika🐾

Altyd lekker by Horings & Dorings Hluhluwe Fees
31/05/2025

Altyd lekker by Horings & Dorings Hluhluwe Fees

Ons is trots om deel te wees van die FGASA gemeenskap van profesionele natuur gidse!
14/05/2025

Ons is trots om deel te wees van die FGASA gemeenskap van profesionele natuur gidse!

Trots 🤠
11/04/2025

Trots 🤠

FGASA: The Professional Body for Nature Guides and Wildlife Trackers🐾🌿

We provide a pathway for professional recognition and career development. FGASA is committed to advancing guiding as a respected, highly skilled profession, by upholding and promoting industry preferred standards of excellence. 🏆

🌐 Learn more by visiting www.fgasa.co.za

FGASA – Leading the way for nature’s professionals. 🐘

📧 [email protected]
📱+27711521188 (WhatsApp Only)
📞+27118868245

guides

Perdeby wat spinnekoppe jag.ongelooflike aanakouing van ‘n spinnekopjagperdeby wat ‘n spinnekop lam gemaak het sodat sy ...
01/03/2025

Perdeby wat spinnekoppe jag.

ongelooflike aanakouing van ‘n spinnekopjagperdeby wat ‘n spinnekop lam gemaak het sodat sy die liggaam van die spinnekop kan gebruik om haar eiers in te lê.

Die natuurlik is wonderlik.

Pompilidae

Noodhulp opleidingDie umoya het hul vlak 2 noodhulp asook brandbestyding kursus die week met SMART voltooi, belangrike l...
22/02/2025

Noodhulp opleiding

Die umoya het hul vlak 2 noodhulp asook brandbestyding kursus die week met SMART voltooi, belangrike lewenslesse geleer.

Oggend stapDie bos is so mooi en groen die tyd van die jaar, studente verken UmfulaWozi te voet.guides.association.of.sa...
13/02/2025

Oggend stap

Die bos is so mooi en groen die tyd van die jaar, studente verken UmfulaWozi te voet.
guides.association.of.sa


Dokumentêre lesingsStudente verbeter hulle kennis in alle opsigte.
10/02/2025

Dokumentêre lesings

Studente verbeter hulle kennis in alle opsigte.

Gidse lei gidseVerken, leer & verbreed horisonne. guides.association.of.sa
06/02/2025

Gidse lei gidse

Verken, leer & verbreed horisonne.

guides.association.of.sa

Address

R22
Hluhluwe
3960

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bhejane Nature Training (Afrikaans) posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Bhejane Nature Training (Afrikaans):

Share

Category