Ons strewe om die beste skool denkbaar vir ons leerders te wees. Om ten alle tye u kind veilig te laat voel en hom/haar te stimuleer op alle vlakke van ontwikkeling tot 'n gelukkige en optimale ontwikkelde kind. Die geluk, groei en ontwikkeling van elke leerder, in alle fasette, van wat die skool hom/haar bied, is vir ons ‘n prioriteit. U kind is vir ons baie spesiaal! Hier sal liefde en lag deel
van u kind se elke dag wees. The location of our beautiful school is surrounded by a sand forest and pineapple farms. Where will you find this in our day and age? Another one of our unique aspects is our bush school with a quaint bush chapel. Here we have incorporated nature lessons into our curriculum. Ons doel is om liefde, opregtheid, vriendelikheid en eerlikheid daagliks deel van elke leerder se omgewing te maak. Ons positiewe benadering, naamlik dat elke oomblik van u kind se lewe van groot waarde is en elke geleentheid ten volle aangegryp en benut moet word, maak ons opvoedingstaak 'n reuse uitdaging. Watter besitting kan kosbaarder wees as die vertroue en respek van 'n kind, U kind? What can be more valuable as the trust and respect of your child? As our slogan states at Hluhluwe Private School, Every Child FIRST, Every day!