Woelwaters Creche

Woelwaters Creche A small-started creche which turned out into a pre-primary school for children 3-6years of age.

Baie dankie Aunty Stienie aka DA Hasie Christine May vir ons paasfees pakkies en die pragtige storie ons het dit baie ge...
13/04/2022

Baie dankie Aunty Stienie aka DA Hasie Christine May vir ons paasfees pakkies en die pragtige storie ons het dit baie geniet.

Kom geniet die dag saam met ons
22/03/2022

Kom geniet die dag saam met ons

10/07/2021

Elzienne Philips

10/07/2021
11/10/2019

En amper is 2019 ook alweer verby.. 2020 is om die draai so alle nuwe inskrywings sal slegs November gedoen word. Vorms is beskikbaar by Woelwaters Creche en moet voor einde November ingehandig wees saam met u deposito.
Baie dankie

Kom en geniet d talent
30/08/2019

Kom en geniet d talent

26/03/2018

Heloo ouertjies v Woelwaters Creche as gevolg vd toi toi sal d crèche mre ook gesluit wees. Ds v os kinders se veiligheid. Jamer v d ongerief. Share asb

09/11/2017

Aandag alle ouers
Kinders wie reeds by Woelwaters Creche is moet herregistreer vir volgende jaar(2018). Daar is vorms beskikbaar by die creche, saam met die vorm moet elke kind se deposit betaal en ingehandig word voor of op 15 Desenber 2017. Baie dankie

Vir enige vrae skakel Juff. Madelyn 083 430 6268

31/07/2017

Friendly reminder to all parents: There will be meeting tonight @ Lombardi (SOFCA) @7 o'clock.
«admin»

06/06/2017

Aandag alle ouers
DIE CRECHE SAL MORE (WOENSDAG 7JUNIE2017) GESLUIT WEES WEENS SKOOL VAKANSIEDAG.
Baie dankie
LEKKER RUS MAATJIES

04/06/2017

So..,Once again our function was a huge success. Thank you to each and everyone who supported the event. A special thanks to everybody who made an effort to give a helping hand where it was needed.

Thank You once again
WOELWATERS CRECHE

Address

Mount Pleasant
Hermanus
7200

Opening Hours

Monday 07:00 - 14:40
Tuesday 07:00 - 14:40
Wednesday 07:00 - 15:00
Thursday 07:00 - 15:00
Friday 07:00 - 14:20

Telephone

+27834306268

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Woelwaters Creche posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Woelwaters Creche:

Shortcuts

Share

Category