Hoรซrskool Hennenman

Hoรซrskool Hennenman ๐”พ๐•†๐”ป - ๐”พ๐”ผ๐”ปโ„๐”ผ๐•Ž๐”ผ - ๐”ป๐•€โ„•๐”ธ๐•„๐•€๐”ผ๐•Š - ๐•ƒ๐”ผ๐•Ž๐”ผ ๐Ÿ”†
๐˜ž๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ด ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ถ๐˜ด๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ง ๐Ÿ’›โค๏ธ
๐™‡๐™š๐™š๐™› ๐™‚๐™ค๐™™ ๐™จ๐™š ๐™™๐™ค๐™š๐™ก ๐™ซ๐™ž๐™ง ๐™Ÿ๐™ค๐™ช โœ๏ธ
๐™ท๐šŽ๐š—๐š—๐š’๐šŽ - 4 - ๐š•๐š’๐š๐šŽ - ๐Ÿ’ช

HSH - Personeel ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿปโ€๐Ÿซ ๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ฒ ๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐˜€! ๐ŸŒทOp Sekretaressedag sรช ons โ€™n baie spesiale dan...
02/09/2026

HSH - Personeel ๐Ÿ‘ฉ๐Ÿปโ€๐Ÿซ

๐—ฉ๐—ฎ๐—ป๐—ฑ๐—ฎ๐—ด ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐—ผ๐—ป๐˜€ ๐˜€๐˜‚๐—ฝ๐—ฒ๐—ฟ๐—ต๐—ฒ๐—น๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ป๐—ฒ ๐—ฎ๐—ด๐˜๐—ฒ๐—ฟ ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐˜€๐—ธ๐—ฒ๐—ฟ๐—บ๐˜€! ๐ŸŒท

Op Sekretaressedag sรช ons โ€™n baie spesiale dankie aan tannie Lucille en tannie Corlia โ€“ twee van HSH se ongelooflike superhelde! ๐Ÿ’›โค๏ธ

Dankie vir elke oproep wat beantwoord word, elke vraag wat geduldig hanteer word, elke probleem wat opgelos word en die duisende dinge wat daagliks agter die skerms gebeur om seker te maak dat HSH se wiele bly draai. ๐Ÿ“ž๐Ÿ“‹โœจ

Julle vriendelikheid, harde werk, omgee en toewyding beteken ongelooflik baie vir ons personeel, leerders en ouers.

Tannie Lucille en tannie Corlia โ€“ dankie dat julle soveel meer as net 'n sekretaresse is. Julle is die hartklop agter die kantoor! โค๏ธ๐Ÿ’›

๐ŸŒท Gelukkige Sekretaressedag! Ons waardeer julle ongelooflik baie! ๐ŸŒท

HSH - Kultuur ๐ŸŽญ๐ŸŽผโœจ ๐—ง๐—”๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ช๐—”๐—ง ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐—ก๐—ข๐—ง๐—˜๐—˜๐—ฅ! โœจ๐ŸŽถBaie geluk aan Hendrik Myburgh en Isabella Roos met hul uitstekende prestasi...
01/09/2026

HSH - Kultuur ๐ŸŽญ

๐ŸŽผโœจ ๐—ง๐—”๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ช๐—”๐—ง ๐—›๐—ข๐—ข๐—š ๐—ก๐—ข๐—ง๐—˜๐—˜๐—ฅ! โœจ๐ŸŽถ

Baie geluk aan Hendrik Myburgh en Isabella Roos met hul uitstekende prestasies tydens die Goudveld Taal- en Kunstefees! ๐Ÿ‘๐Ÿผ๐Ÿ’›โค๏ธ

๐ŸŽน Hendrik Myburgh
๐Ÿฅ‡ A vir โ€™n klavierduet
๐ŸŽน B vir โ€™n klaviersolo

๐ŸŽต Isabella Roos
๐Ÿ† A++ kategoriewenner vir blokfluit
๐ŸŽค A vir โ€™n sangsolo

Julle harde werk, talent en toewyding aan musiek het beslis vrugte afgewerp. Ons is ongelooflik trots op julle prestasies en die manier waarop julle HSH se kultuurvlag hoog hou! ๐ŸŒŸ

Baie geluk, Hendrik en Isabella โ€“ hou aan om julle talente met passie uit te leef! ๐ŸŽถโค๏ธ๐Ÿ’›

HSH - Lentedag ๐ŸŒผ๐ŸŒธโ˜€๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜ ๐—œ๐—ฆ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ! โ˜€๏ธ๐ŸŒธโ€™n Nuwe seisoen, nuwe energie en nuwe geleenthede! Mag hierdie Lentedag gevul wees...
01/09/2026

HSH - Lentedag ๐ŸŒผ

๐ŸŒธโ˜€๏ธ ๐—Ÿ๐—˜๐—ก๐—ง๐—˜ ๐—œ๐—ฆ ๐—›๐—œ๐—˜๐—ฅ! โ˜€๏ธ๐ŸŒธ

โ€™n Nuwe seisoen, nuwe energie en nuwe geleenthede! Mag hierdie Lentedag gevul wees met kleur, vreugde en hoop. ๐ŸŒท๐Ÿ’›โค๏ธ

Welkom, Lente! ๐ŸŒผโœจ

HSH - Algemeen ๐Ÿ’›โค๏ธ๐Ÿชช ๐—•๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ก๐—š๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐—ž๐—˜๐—ก๐—ก๐—œ๐—ฆ๐—š๐—˜๐—ช๐—œ๐—ก๐—š | ๐——๐—˜๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—•๐—œ๐—ก๐—ก๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ก๐——๐—ฆ๐—˜ ๐—ฆ๐—”๐—ž๐—˜ ๐—•๐—ฌ ๐—›๐—ฆ๐—› ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆDie Departement van Binnelandse ...
31/08/2026

HSH - Algemeen ๐Ÿ’›โค๏ธ

๐Ÿชช ๐—•๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ก๐—š๐—ฅ๐—œ๐—ž๐—˜ ๐—ž๐—˜๐—ก๐—ก๐—œ๐—ฆ๐—š๐—˜๐—ช๐—œ๐—ก๐—š | ๐——๐—˜๐—ฃ๐—”๐—ฅ๐—ง๐—˜๐— ๐—˜๐—ก๐—ง ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—•๐—œ๐—ก๐—ก๐—˜๐—Ÿ๐—”๐—ก๐——๐—ฆ๐—˜ ๐—ฆ๐—”๐—ž๐—˜ ๐—•๐—ฌ ๐—›๐—ฆ๐—› ๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ

Die Departement van Binnelandse Sake het ons laat weet dat hulle mรดreoggend by Hoรซrskool Hennenman sal wees om leerders met ID-aansoeke te help.

๐Ÿ†” Eerste keer ID-aansoeke

Leerders wat vir die eerste keer vir โ€™n ID aansoek doen, moet die volgende saambring:
๐Ÿ“„ โ€™n Geboortesertifikaat
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘ง Een ouer/voog moet die leerder vergesel

โš ๏ธ Verlore ID

Indien โ€™n leerder se ID verlore is en vervang moet word:
๐Ÿ’ฐ Koste: R140
๐Ÿ“„ Die leerder moet steeds โ€™n geboortesertifikaat saambring.
๐Ÿ‘จโ€๐Ÿ‘ฉโ€๐Ÿ‘ง Een ouer/voog moet teenwoordig wees.

Ons moedig alle leerders wat van hierdie geleentheid gebruik wil maak aan om seker te maak dat al die nodige dokumentasie gereed is. ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

๐Ÿ‡ฟ๐Ÿ‡ฆ Maak gebruik van hierdie gerieflike geleentheid by HSH!

Hennenman Primรชre Skool
31/08/2026

Hennenman Primรชre Skool

HSH - Akademie โœ๏ธ

๐Ÿ“ฃโค๏ธ๐Ÿ’› ๐—›๐—˜๐—ฌ ๐—š๐—ฅ๐—”๐—”๐—— ๐Ÿณ! ๐—›๐—˜๐—ง ๐—๐—ฌ ๐—”๐—Ÿ ๐—œ๐—ก๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—ฅ๐—ฌ๐—™? ๐Ÿ’›โค๏ธ๐Ÿ“ฃ

Jou HSH-storie kan in 2027 begin! ๐Ÿ†๐Ÿ“š๐Ÿ‘๐ŸŽพ

Graad 7โ€™s, dit is tyd om die groot stap te neem en Hoรซrskool Hennenman jou nommer een te maak! Van sport en kultuur tot akademie, gees en vriendskappe โ€“ hier wag โ€™n plek waar jy kan groei, leer en saamstaan. โœจ

๐Ÿ“ 2027-AANSOEKE IS OOP!
๐Ÿ“… Aansoeke sluit: 4 September 2026
๐Ÿ“„ Vereiste dokumente: Paspoort en leerder se geboortesertifikaat
โฐ Ouers/voogde moet verseker dat alle vereiste dokumentasie binne 7 dae nรก registrasie ingedien word.

๐ŸŒŸ Maak HSH jou nommer een!
Jou volgende hoofstuk wagโ€ฆ is jy gereed? ๐Ÿ‘€

HSH - Akademie โœ๏ธ ๐Ÿ“šโœ๐Ÿผ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ง๐—ข๐—˜๐—ง๐—ฆ๐—ฅ๐—˜๐—˜๐—ž๐—ฆ ๐—ŸรŠ ๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ โ€“ ๐—ก๐—ข๐—จ ๐—œ๐—ฆ ๐——๐—œ๐—ง ๐—ง๐—ฌ๐—— ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ฌ๐—ฆ ๐—ช๐—”๐—ง ๐—œ๐—ก ๐—๐—ข๐—จ ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—˜๐—ž! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ”ฅVanaf 08 September begin on...
31/08/2026

HSH - Akademie โœ๏ธ

๐Ÿ“šโœ๐Ÿผ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ง๐—ข๐—˜๐—ง๐—ฆ๐—ฅ๐—˜๐—˜๐—ž๐—ฆ ๐—ŸรŠ ๐—ฉ๐—ข๐—ข๐—ฅ โ€“ ๐—ก๐—ข๐—จ ๐—œ๐—ฆ ๐——๐—œ๐—ง ๐—ง๐—ฌ๐—— ๐—ข๐—  ๐—ง๐—˜ ๐—ช๐—ฌ๐—ฆ ๐—ช๐—”๐—ง ๐—œ๐—ก ๐—๐—ข๐—จ ๐—ฆ๐—ง๐—˜๐—˜๐—ž! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ”ฅ

Vanaf 08 September begin ons toetsreeks, en ons wil graag elke HSH-leerder baie sterkte toewens! โค๏ธ๐Ÿ’›

Hierdie tyd vra harde werk, voorbereiding en deursettingsvermoรซ, maar onthou: elke uur se voorbereiding en elke bietjie moeite bring jou โ€™n tree nader aan jou doelwit. Glo in jouself, bly gefokus en gee elke toets jou beste! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผ

Moenie oor mรดre bekommer nie โ€“ fokus op wat jy vandag kan doen. Berei deeglik voor, werk met โ€™n plan en stap elke assessering met selfvertroue tegemoet. ๐ŸŒŸ

๐Ÿ™๐Ÿผ โ€œEk is tot alles in staat deur Christus wat my krag gee.โ€ โ€“ Filippense 4:13

HSH staan bankvas agter elkeen van julle! Gee julle beste en maak julleself trots! โค๏ธ๐Ÿ’›

HSH - Tennis ๐ŸŽพ Ons verskeie eerste tennisspanne het Vrydag teen Hentie Cilliers. Ons eerste spanne speel teen Hentie Cil...
31/08/2026

HSH - Tennis ๐ŸŽพ

Ons verskeie eerste tennisspanne het Vrydag teen Hentie Cilliers. Ons eerste spanne speel teen Hentie Cilliers en beide spanne wen. Ons trots op julle!

Hier is 'n paar van ons gunsteling oomblikke!

Welgedaan julle!

HSH - Rugby ๐Ÿ‰ ๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—ฌ๐—— ๐—ง๐—ข๐—ง ๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—ฌ๐—— โ€“ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ข.15-๐—ฆ๐—˜๐—ช๐—˜๐—ฆ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ๐— ๐—”๐—ก๐—ก๐—˜ ๐—›๐—˜๐—ง ๐—›๐—จ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—˜ ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง๐—˜ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—Ÿ๐—— ๐—š๐—˜๐—ŸรŠ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰Ons o.15-sewesrugbys...
30/08/2026

HSH - Rugby ๐Ÿ‰

๐Ÿ‰๐Ÿ”ฅ ๐—ฉ๐—”๐—ก ๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—ฌ๐—— ๐—ง๐—ข๐—ง ๐—ฆ๐—ง๐—ฅ๐—ฌ๐—— โ€“ ๐—ข๐—ก๐—ฆ ๐—ข.15-๐—ฆ๐—˜๐—ช๐—˜๐—ฆ๐—ฅ๐—จ๐—š๐—•๐—ฌ๐— ๐—”๐—ก๐—ก๐—˜ ๐—›๐—˜๐—ง ๐—›๐—จ๐—Ÿ๐—Ÿ๐—˜ ๐—›๐—”๐—ฅ๐—ง๐—˜ ๐—ข๐—ฃ ๐——๐—œ๐—˜ ๐—ฉ๐—˜๐—Ÿ๐—— ๐—š๐—˜๐—ŸรŠ! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Ons o.15-sewesrugbyspan het onlangs aan die Wessel Maree-sewestoernooi deelgeneem en met trots, deursettingsvermoรซ en ware HSH-gees vir elke punt geveg! ๐Ÿ’ช๐Ÿผโค๏ธ๐Ÿ’›

Die span se uitslae was:

๐Ÿ‰ Wedstryd 1: Verloor 5โ€“40 teen St Annes
๐Ÿ‰ Wedstryd 2: Verloor 5โ€“25 teen HTS Sasolburg
๐Ÿ‰ Wedstryd 3: Wen 30โ€“0 teen Eldoret! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‘๐Ÿผ
๐Ÿ‰ Wedstryd om 3de en 4de plek: Verloor 5โ€“20 teen HTS Sasolburg

Ons manne eindig die toernooi in โ€™n verdienstelike vierde plek! ๐Ÿ…

Baie geluk aan elke speler en afrigter! Julle het gewys dat ware karakter nie net in oorwinnings gemeet word nie, maar in die moed om aan te hou veg, op te staan en elke uitdaging met trots aan te pak. Ons is ongelooflik trots op julle! ๐Ÿ™Œ๐Ÿผโค๏ธ๐Ÿ’›

HSH - Tennis ๐ŸŽพ Ons wens die verskeie tennisspanne het vandag teen Hentie Cilliers en Wessel Maree gespeel. Ons eerste sp...
30/08/2026

HSH - Tennis ๐ŸŽพ

Ons wens die verskeie tennisspanne het vandag teen Hentie Cilliers en Wessel Maree gespeel. Ons eerste spanne speel teen Hentie Cilliers en beide spanne wen, terwyl ons o.19B-seunspan ongelukkig die knie moes buig teen Wessel Maree. Ons trots op julle!

Hier is 'n paar van ons gunsteling oomblikke!

Welgedaan julle!

HSH - Rugby ๐Ÿ‰ Ons o.15-sewesrugbyspan is vandag reg om alles te gee wanneer hulle by Wessel Maree in aksie tree! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ”ฅOns ...
29/08/2026

HSH - Rugby ๐Ÿ‰

Ons o.15-sewesrugbyspan is vandag reg om alles te gee wanneer hulle by Wessel Maree in aksie tree! ๐Ÿ’ช๐Ÿผ๐Ÿ”ฅ

Ons wens elke speler en afrigter baie sterkte toe. Speel met hart, trots en spanwerk โ€“ en geniet elke oomblik op die veld! ๐Ÿ‰๐Ÿ™Œ๐Ÿผ Maak ons trots, manne!

โ€™n Groot woord van dank aan DNM Rekenmeesters en Andre K**k en Seun Vrystaat vir die borg van ons span se hempies. ๐Ÿ™๐Ÿผ๐Ÿ‘๐Ÿผ Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie en help ons jong sportmanne om met trots HSH te verteenwoordig! โค๏ธ๐Ÿ’›

Sterkte, manne! Ons staan bankvas agter julle! ๐Ÿ”ฅ๐Ÿ‰

Address

Schlebuschstraat 20
Hennenman
9445

Telephone

0575731130

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoรซrskool Hennenman posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoรซrskool Hennenman:

Shortcuts

Share