31/07/2026
Baie geluk aan dié twee raakpraters wat deurgedring het na die ATKV Redenaars Nasionale ronde volgende week by ATKV Klein Kariba, Bela-Bela.
Kara de Villiers en Teresa Mahlobo gaan ons Hennies se naam hoog hou en ons is reeds baie trots op hulle!
Geniet elke oomblik en mag julle elkeen soos 'n boek praat!!