Hoërskool Heilbron

Hoërskool Heilbron Heilbron, Freestate, South-Africa
(1)

💍💍 Baie geluk aan ons eie juffrou Lené en Jan wat gister verloof geraak het! 😍 Die Bronnie familie deel in julle vreugde...
30/08/2026

💍💍 Baie geluk aan ons eie juffrou Lené en Jan wat gister verloof geraak het! 😍 Die Bronnie familie deel in julle vreugde! ♥️

💃🏻 R***E 2026 - THE GREATEST SHOW 💃🏻Dankie Heilbron, vir 'n magical week van r***e! Dankie vir elkeen se bydrae, hulp en...
29/08/2026

💃🏻 R***E 2026 - THE GREATEST SHOW 💃🏻

Dankie Heilbron, vir 'n magical week van r***e! Dankie vir elkeen se bydrae, hulp en ondersteuning! Hoërskool Heilbron is dankbaar vir ons gemeenskap!

🚨🚨 Belangrike inligting as u vanaand se r***e vertoning bywoon 🚨🚨 MAAK SEKER U BRING U KAARTJIE ASB.Daar is nog 'n paar ...
26/08/2026

🚨🚨 Belangrike inligting as u vanaand se r***e vertoning bywoon 🚨🚨 MAAK SEKER U BRING U KAARTJIE ASB.
Daar is nog 'n paar ekstra kaartjies beskikbaar vir vanaand se vertoning by die kantoor tot 14:00.

Meneer Johhny word heerlik bederf vir sy verjaarsdag deur die BK en die VRL 🎉🎉🎊🎊
25/08/2026

Meneer Johhny word heerlik bederf vir sy verjaarsdag deur die BK en die VRL 🎉🎉🎊🎊

Bronnie Voëljag 2026 🦆🦆Weereens 'n reuse sukses 🤩🤩Baie dankie vir elkeen sy bydrae tot hierdie sukses! Dit word opreg wa...
25/08/2026

Bronnie Voëljag 2026 🦆🦆
Weereens 'n reuse sukses 🤩🤩
Baie dankie vir elkeen sy bydrae tot hierdie sukses! Dit word opreg waardeer! ❤️

Op Maandag, 17 Augustus, het Chrizette Greeff aan die Fezile Dabi Hoërskool-dogterskrieketproewe deelgeneem. Ons is baie...
25/08/2026

Op Maandag, 17 Augustus, het Chrizette Greeff aan die Fezile Dabi Hoërskool-dogterskrieketproewe deelgeneem. Ons is baie trots om aan te kondig dat sy ingesluit is in die Fezile Dabi Hoërskool-dogterskrieketspan!
Baie geluk, Chrizette! 🏏🎉 Ons is ongelooflik trots op jou en wens jou baie sukses toe. Mag jy die geleentheid geniet en jou beste gee op die krieketveld. Ons staan 100% agter jou! 🌟

25/08/2026
Kaartjies is BAIE min!! Moenie hierdie geleentheid misloop nie!! 🎊🎊🎉🎉
25/08/2026

Kaartjies is BAIE min!! Moenie hierdie geleentheid misloop nie!! 🎊🎊🎉🎉

🎉🎉🎉
24/08/2026

🎉🎉🎉

Address

Wrightstraat
Heilbron
9650

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoërskool Heilbron posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Hoërskool Heilbron:

Shortcuts

Share

Category