Crafty kids Heidelberg

Crafty kids Heidelberg By Crafty kids word kinders blootgestel aan alle kunsmediums, sodat hulle baie kreatief ontwikkel en 'n wye kennis opdoen van iets-maak-uit-niks.

Permanently closed.
11/08/2022

Head outside!
via Parenting From The Heart

Ons diere-toring kunswerke lyk so mooi..!!...Ek is so trots op elkeen..🥰
22/09/2020

Ons diere-toring kunswerke lyk so mooi..!!...Ek is so trots op elkeen..🥰

Die volgende twee weke gaan ons pragtige kunswerke maak van 'n diere toring...
14/09/2020

Die volgende twee weke gaan ons pragtige kunswerke maak van 'n diere toring...

Die voorskool klassie se Hansie en Grietjie huisies is ook pragtig en kleurvol..!!
12/09/2020

Die voorskool klassie se Hansie en Grietjie huisies is ook pragtig en kleurvol..!!

Ons Woensdag klassie se Hansie & Grietjie huisies is so mooi..voel of mens dit wil eet..!!
09/09/2020

Ons Woensdag klassie se Hansie & Grietjie huisies is so mooi..voel of mens dit wil eet..!!

Ons eerste klompie Hansie & Grietjie huisies is klaar, en lyk so mooi...!!
08/09/2020

Ons eerste klompie Hansie & Grietjie huisies is klaar, en lyk so mooi...!!

Ons het hierdie week begin met ons Hansie & Griekie huisies...
02/09/2020

Ons het hierdie week begin met ons Hansie & Griekie huisies...

Met ons volgende projek gaan ons Hansie en Grietjie se gemmerkoek huisie teken en versier....yummy..!!
30/08/2020

Met ons volgende projek gaan ons Hansie en Grietjie se gemmerkoek huisie teken en versier....yummy..!!

Ons voorskool klassie het ook hulle bird feeders klaar gemaak. Almal is so mooi en vrolik...
29/08/2020

Ons voorskool klassie het ook hulle bird feeders klaar gemaak. Almal is so mooi en vrolik...

Daar is 'n klomp voëltjies wat heerlik gaan eet uit al die pragtige birdfeeders wat almal so pragtig gemaak en versier h...
26/08/2020

Daar is 'n klomp voëltjies wat heerlik gaan eet uit al die pragtige birdfeeders wat almal so pragtig gemaak en versier het..

Hierdie week het ons hard gewerk om ons "bird feeders" te verf. Volgende week maak ons hulle mooi en klaar om huistoe te...
20/08/2020

Hierdie week het ons hard gewerk om ons "bird feeders" te verf. Volgende week maak ons hulle mooi en klaar om huistoe te vat.

As jy 'n klomp melk kartonne tydens "lockdown" bymekaar gemaak het, moet ons iets kreatief daarmee maak. "Birdfeeder"......
16/08/2020

As jy 'n klomp melk kartonne tydens "lockdown" bymekaar gemaak het, moet ons iets kreatief daarmee maak. "Birdfeeder"...!!, so opgewonde..!!

Address

Heidelburg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Crafty kids Heidelberg posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category