Vissies Pre-Primêr

Vissies Pre-Primêr Kleuterskool in Rensburg💙 wat elke maatjie spesiaal en deel laat voel.

Speel-speel ontwikkel ons fyn motoriese en groot motoriese vaardighede.
18/03/2026

Speel-speel ontwikkel ons fyn motoriese en groot motoriese vaardighede.

By Vissies Pre-Primêr glo ons:Kinders leer deur te speel. 🐟Vandag was dit speel, ontdek en baie pret!
12/03/2026

By Vissies Pre-Primêr glo ons:
Kinders leer deur te speel. 🐟
Vandag was dit speel, ontdek en baie pret!

09/03/2026

Teken, lag en leer saam. ✏️
Nog ‘n vrolike dag by Vissies Pre-Primêr.

Ons maats ontdek vandag al die vorms op hul papier. ▪️🔸🟡🔺
03/03/2026

Ons maats ontdek vandag al die vorms op hul papier. ▪️🔸🟡🔺

By Vissies Pre-Primêr word elke kleinding met liefde ontvang.Kom loer gerus in - hier word jou kind versorg, geliefd en ...
27/02/2026

By Vissies Pre-Primêr word elke kleinding met liefde ontvang.
Kom loer gerus in - hier word jou kind versorg, geliefd en aangemoedig om te groei. 🐟💛

24/02/2026

Vandag oefen ons skoenveters vasmaak! 👟
Dit help met fyn motoriese vaardighede, konsentrasie en selfvertroue.

Ons leer alles van die letter A by Vissies Pre-primêr! A is vir appel, avontuur en almal se gunsteling – aksie in die kl...
13/02/2026

Ons leer alles van die letter A by Vissies Pre-primêr!

A is vir appel, avontuur en almal se gunsteling – aksie in die klaskamer! 😄🍎

By Vissies Pre-primêr leer ons deur speel. 🎨Strooitjie-verf help met:✔️ fyn motoriese vaardighede✔️ asembeheer✔️ kreatie...
04/02/2026

By Vissies Pre-primêr leer ons deur speel. 🎨
Strooitjie-verf help met:
✔️ fyn motoriese vaardighede
✔️ asembeheer
✔️ kreatiewe uitdrukking

En natuurlik… baie pret! 🐟💙

🌈 Ontmoet ons Vissies-span!🌈 Hierdie ongelooflike dames is die hart van ons kleuterskool.Van liefde en sorg tot leer en ...
26/01/2026

🌈 Ontmoet ons Vissies-span!🌈

Hierdie ongelooflike dames is die hart van ons kleuterskool.

Van liefde en sorg tot leer en speel - ons span gee elke dag hul alles vir ons Vissies 🐟💙

24/12/2025

Met dankbaarheid in ons harte wens ons u ’n geseënde Kersfees toe. Mag die vrede en liefde van Christus u huis en hart hierdie feesseisoen vul. Vissies Pre-primêr

Address

1 AG Visserstraat
Heidelberg

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30

Telephone

+27618390964

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vissies Pre-Primêr posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Vissies Pre-Primêr:

Share

Category