CJ Cilliè Drama Studio

CJ Cilliè Drama Studio CJ Cilliè is a Drama school in Heidelberg, Gauteng, South Africa. It is a priviledge to work with all of you. Well done!!!!

At the 2015 SA National Performing Arts championships, CJ Cilliè Drama studio received 744 medals in total and 7 overall's.

22/08/2024

Veels geluk liewe drama tannie Elize Smit met jou verjaarsdag.
Mag jy vrot bederf word vandag. Bly altyd so vriendelik en gaaf. Van ons almal af. Baie liefde.

21/08/2022

Baie geluk aan al ons kinders wat briljant gedoen het by die eisteddfods en by die Wêreld Kampioenskappe. Ons is so trots op julle.

Dis ook ons drama ateljee se motto en visie.  Dankie vir n baie leersame week van kreatiewe drama.
26/02/2021

Dis ook ons drama ateljee se motto en visie. Dankie vir n baie leersame week van kreatiewe drama.

Wat n awesome week van fisiese beweeg drama die afgelope week.  Ons het dit sooooo geniet.  Dankie vir julle.  Ons kan n...
19/02/2021

Wat n awesome week van fisiese beweeg drama die afgelope week. Ons het dit sooooo geniet. Dankie vir julle. Ons kan nie wag vir volgende week nie. Ons personeel het 100% insette gelewer. Julle is super.

Ons tel die dae om 15 Februarie met fisiese drama klasse te begin.  Kan nie wag om die kinders van aangesig tot aangesig...
06/02/2021

Ons tel die dae om 15 Februarie met fisiese drama klasse te begin. Kan nie wag om die kinders van aangesig tot aangesig te sien nie:
MAANDAE LEEUWENHOF AKADEMIE
DINSDAE KEMPTON PARK
WOENSDAE SPRINGS
DONDERDAE GERMISTON
VRYDAE HEIDELBERG
Kontak ons gerus by 0826907660 vir verdere inligting.

Vir al ons drama studente wat soveel moeite doen om aanlyn zoom en video klasse te doen, baie dankie.  Ons waardeer dit....
30/01/2021

Vir al ons drama studente wat soveel moeite doen om aanlyn zoom en video klasse te doen, baie dankie. Ons waardeer dit. Ons gaan die vrugte later in 2021 pluk. Dankie ook aan al die personeel wat lang ure voor hulle rekenaars sit. Julle is die beste.

11/01/2021

Ons vemoed ons facebook is gehack. Moet asb. nie videos oopmaak en friend requests aanvaar nie. Ons is besig om aandag aan die probleem te gee.

25/12/2020
Ons is so dankbaar.  2020 SA uitslae is n ware weergawe van harde werk, toewyding en deursettingsvermoë ten spyte van ba...
14/12/2020

Ons is so dankbaar. 2020 SA uitslae is n ware weergawe van harde werk, toewyding en deursettingsvermoë ten spyte van baie uitdagings.
C J Cillié Drama studio behaal 368 drama medaljes:
259 goud;
78 silwer;
31 brons.
11 Overall wenners
4 GRAND CHAMPIONS
Modelle, dansers en sangers behaal altesaam 68 medaljes.
BAIE GELUK JULLE!!!
Ons het die beste personeel in die land. Dankie.

29/11/2020

Ons kan nie wag om aan die Suid-Afrikaanse kampioenskap vir die uitvoerende kunste in Rustenburg te gaan deelneem nie. Dankie vir julle harde werk. Julle gaan die vrugte pluk. Julle is die beste. Let's go and enjoy every moment of this awesome event.

Address

Heidelberg
1441

Telephone

+27826907660

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CJ Cilliè Drama Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to CJ Cilliè Drama Studio:

Shortcuts

Share

Category