25/08/2026
Mamma & Baba Ontwikkelingsklas | 0โ3 jaar
Die eerste jare is vol belangrike mylpale! ๐ฑ Kom speel, ontdek en leer saam met jou kleinding in โn veilige en liefdevolle omgewing.
By Peuter Pret fokus ons op:
๐๏ธ Groot- en fynmotoriese ontwikkeling
๐ต Kuns, musiek en beweging
๐ Taal- en ouditiewe ontwikkeling
๐ Sensoriese spel
๐ Kwaliteitstyd en binding tussen mamma en baba
Ons glo dat speel die begin van leer is! โจ
๐ Heidelberg, Gauteng
๐ฒ Shanรฉ van Wyk โ 083 542 1610