Pienkie Ponkie Kleuterskool

Pienkie Ponkie Kleuterskool Pienkie Ponkie Kleuterskool

29/04/2026
Ons wil baie dankie sê aan al ons spelers, borge, ouers en bofborge wat gehelp het om ons gholfdag 'n sukses te maak. Di...
28/04/2026

Ons wil baie dankie sê aan al ons spelers, borge, ouers en bofborge wat gehelp het om ons gholfdag 'n sukses te maak. Die reën het ons so bietjie gevang, maar dit was vet pret.
Ons maak volgende jaar weer so!!
Spesiale dankie aan GR Landmark wat hierdie jaar ons hoofborg was, ondersteun hulle gerus!

Ons vierbal en bofborge:
Multivac
Autocity Nissan
MG Heidelberg
Trekland
Disspuit Boerdery
Brightrock Life Insurance
MMG Ford Heidelberg
Boschkop Hengeloord
Uyster Bonsmaras
H & H Matthews
Talisman Hire
Coastal Hire
NTT Volkswagen

Al ons prysborge:
Pro Shop
Sample Shop
Blue Frog Pools
RA Verspreiders
Total Energies
Eskort
Autozone
Skin Excellence
Protek
Heidelberg Car wash
Senor Pizza
Face Ink
Heidelberg Klub
Peachy Petals Party Hire
Mengelmoes Kardoes
Hand en Land Kwekery
Picanha
Quality Meats
Plaashuiswinkel
Cheers Beverages
Grill King
RVLTN
Plato
Romans
Battery Centre
Oasis
Don Amare
Bosgear
Dekalb
Cheers Beverages
Al ons ouers vir donasies

Sonder julle sou die dag nie moontlik wees nie!!

31/10/2025

Dikhololo trekking

Ons tema die week die week is reptiele en ons het die voorreg gehad om 'n hele klomp te verwelkom.🦎 - Jimmy die verkleur...
15/08/2025

Ons tema die week die week is reptiele en ons het die voorreg gehad om 'n hele klomp te verwelkom.
🦎 - Jimmy die verkleurmannetjie
🐍 - Midas die slang
🐢 - Flash die skilpad
🐊- Lyle die krokodil

Dankie aan die oulike ouers wat die diere gebring het.

15/08/2025

Vir ons vervoertema van laas week het ons maats in Hoër Volkskool se bus gery.
Dankie Hoër Volkskool Heidelberg.
Die maats het dit vreeslik geniet 🚌

02/08/2025

Ons dames met die meeste stemme vir "Bommie die Onnie" het tydens ons Karnaval 'n bommie in die swembad gemaak. Julle is vet pret!

Ons klop die tyd wenner vir die dag met 'n tyd van 02:53!!!
02/08/2025

Ons klop die tyd wenner vir die dag met 'n tyd van 02:53!!!

Wat 'n pret dag vir die hele gesin!
02/08/2025

Wat 'n pret dag vir die hele gesin!

Address

Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 06:00 - 18:00
Tuesday 06:00 - 18:00
Wednesday 09:00 - 18:00
Thursday 06:00 - 17:00
Friday 09:00 - 17:00

Telephone

+27713622181

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Pienkie Ponkie Kleuterskool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Pienkie Ponkie Kleuterskool:

Shortcuts

Share

Category