Bet-El Bible Institute

Bet-El Bible Institute Training and Development, Theologial Studies, Christian Counselling and Christian Coaching

Gratis Aanbiedinge - Bet-El Bybel Instituut -
16/01/2023

Gratis Aanbiedinge - Bet-El Bybel Instituut -

Die nuwe jaar is alreeds volstoom aan die gang. Ons studente is besig met eksamen en die nuwe registrasie vir voornemende studente is oop tot en met einde Januarie 2023. Ons inligtingsaand vir voornemende studente vind ook binnekort op Woensdag, 18 Januarie 2023, en moontlik ook 'n tweede geleenthei...

15/12/2022

Pistikos Nuusbrief. Desember 2022. Gratis Bybelstudies. Gratis Boek. Korting op Kursusse. Nuutste Artikels. Besoek ons gerus en sluit aan as 'n vriend van Bet-El Bybels Instituut / Bet-El Bible Institute.

08/02/2022

Inligtingsaand Dissipelskap deur Ontwikkeling Gratis Inligtingsaand/Gratis Geskenk Ons nooi u hartlik uit om by ons aan te sluit vir ons gratis inligtingsaand wat plaasvind op Donderdag, 10 Februarie 2022 om … Inligtingsaand Read More »

~ Ephesians 4:32 ~Be kind and compassionate to one another, forgiving each other, just as in Christ God forgave you.
02/02/2022

~ Ephesians 4:32 ~
Be kind and compassionate to one another, forgiving each other, just as in Christ God forgave you.

31/01/2022

GRATIS BYBELSTDIE - MOENIE JOU PYN VERMORS NIE
Kontak ons deur die sleutel "Contact Us" bo-aan hierdie bladsy te aktiveer indien u die gratis Bybelstudie wil aflaai.

GEBED VIR DIE WEEKKontak ons gerus deur "Contact Us" bo-aan hierdie bladsy te aktiveer.
31/01/2022

GEBED VIR DIE WEEK
Kontak ons gerus deur "Contact Us" bo-aan hierdie bladsy te aktiveer.

Dis 'n nuwe jaar en dis tyd op voorraadopname te doen. Ons verskaf 'n paar wenke wat dit makliker sal maak om die nuwe r...
27/01/2022

Dis 'n nuwe jaar en dis tyd op voorraadopname te doen. Ons verskaf 'n paar wenke wat dit makliker sal maak om die nuwe reis aan te pak. Lees gerus ons nuutste artikel hier: https://bet-el.co.za/artikels

25/01/2022

Gratis Bybelstudies beskikbaar vir aflaai. Ons bied ook Christelike Studieprogramme in die Engels & Afrikaans, aanlyn of deur selfstudie in die gerief van u eie huis.

24/01/2022

Address

Heidelberg
1441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bet-El Bible Institute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category