Krappies en Krefies van Laerskool AGVisser

Krappies en Krefies van Laerskool AGVisser Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Krappies en Krefies van Laerskool AGVisser, School, AGVisserstraat 1, Heidelberg.

Hardopleesdag. Nie net het die kleintjies aan juffrou Carla en oupa Chris se lippe gehang nie maar die juffrouens ook.Wa...
04/02/2026

Hardopleesdag. Nie net het die kleintjies aan juffrou Carla en oupa Chris se lippe gehang nie maar die juffrouens ook.

Wat 'n fees!




Laerskool AG Visser

Ons Krappies en Krefies se toer kantoor toe. Ons was lekker bederf deur die vriendelike kantoor tannies. Julle is net di...
23/01/2026

Ons Krappies en Krefies se toer kantoor toe. Ons was lekker bederf deur die vriendelike kantoor tannies. Julle is net die beste!
Christa Gladd
Natasia Heunes Meere
Nicole Malherbe en tannie Hermien.

Dankie Juffrou Selma Marx en Mnr Louis Venables vir julle liefde vir ons kleintjies. Hulle het dit so geniet!

Laerskool AG Visser


Ons skoolwapen - Mijanke Herholdt. Ons kleintjies is al klaar trots en opgewonde om Vissies te wees. Laerskool AG Visser
23/01/2026

Ons skoolwapen - Mijanke Herholdt.

Ons kleintjies is al klaar trots en opgewonde om Vissies te wees.
Laerskool AG Visser

Graad R 2026Krappies en KrefiesLaerskool AG Visser
16/01/2026

Graad R 2026
Krappies en Krefies
Laerskool AG Visser

28/11/2025

So kom die einde van die jaar, wat n emmosionele gradeplegtigheid. Ons gaan julle maatjies baie mis.

Ons geniet valentynsdag met piekniek en baie speel.
15/02/2025

Ons geniet valentynsdag met piekniek en baie speel.

Nou is julle graad 1! Ons sien uit om 'n pad te stap met ons volgende graad R en RR groepie. Soveel pret en avonture wag...
03/01/2025

Nou is julle graad 1! Ons sien uit om 'n pad te stap met ons volgende graad R en RR groepie. Soveel pret en avonture wag op julle.

Sien julle die 14de Januarie!

Laerskool AG Visser

Sien julle oor 8 jaar! Kyk uit vir die Krappie en Krefie groep van 2024, hier is sommer baie talent. Hoër Volkskool Heid...
21/10/2024

Sien julle oor 8 jaar! Kyk uit vir die Krappie en Krefie groep van 2024, hier is sommer baie talent. Hoër Volkskool Heidelberg

21/10/2024

Hoër Volkskool Heidelberg het vandag by Laerskool AG Visser kom kuier. Ons Krappies en Krefies het met groot oë na die ooms en tannies gekyk en lekker saam gejuig. Eendag sal hulle ook daar wees.

Hierdie was een vir die boeke. Soveel pret, soveel vriendelike gesigte. Onthou om kontak te maak vir julle elektroniese ...
03/10/2024

Hierdie was een vir die boeke. Soveel pret, soveel vriendelike gesigte. Onthou om kontak te maak vir julle elektroniese inskrywingsvorms!

2 van ons Graad Re neem ook deel. Trots op julle. Geluk Lindi en Lezli!
03/10/2024

2 van ons Graad Re neem ook deel. Trots op julle. Geluk Lindi en Lezli!

Ons Vissies is eisteddfod-sterre!

Baie geluk aan elke leerder wat so puik presteer het tydens die Heidelberg- en Suikerbosrandeisteddfod.

Ons bars van trots!

Address

AGVisserstraat 1
Heidelberg
1441

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Krappies en Krefies van Laerskool AGVisser posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Krappies en Krefies van Laerskool AGVisser:

Shortcuts

Share

Category