07/09/2026
π Baie geluk aan ons leerders! π
Ons is ongelooflik trots op elke leerder wat aan die Eisteddfod deelgeneem het! πΆπ Julle harde werk, talent en selfvertroue het pragtig geskyn.
Baie geluk met julle besondere prestasies β julle kan met reg trots wees op julleself! ππ
Hou aan om te droom, te groei en te skitter! β¨