03/04/2026
Geseënde Paasfees aan elkeen van ons gewaardeerde kliënte.
Mag hierdie Paastyd jou hart vul met hoop, liefde en vrede. Mag jy die vreugde van nuwe lewe en die krag van opstanding opnuut ervaar.
Geniet die tyd saam met geliefdes en dalk ‘n stukkie sjokolade of twee! 🍫😉