Hoër Volkskool Koshuis

Hoër Volkskool Koshuis Koshuis verblyf vir hoërskool leerlinge van Hoër Volkskool Heidelberg. Ons fasiliteite is beskikb

Baie geluk manne, al 3 is oud koshuisbrakke
22/08/2026

Baie geluk manne, al 3 is oud koshuisbrakke

Met trots kondig ons aan Koshuisraad vir 2026/27
21/08/2026

Met trots kondig ons aan Koshuisraad vir 2026/27

Baie geluk Madison en sterkte. Ons hou vir jou styf duime vas en is trots op jou.https://www.facebook.com/share/p/1BG2Wo...
19/03/2026

Baie geluk Madison en sterkte. Ons hou vir jou styf duime vas en is trots op jou.

https://www.facebook.com/share/p/1BG2WoxZ7i/

OPPAD NA SA's!!

Baie sterkte aan Madison Webb, wat die naweek gaan deelneem aan die Atletiek Suid-Afrikaanse byeenkoms in die Kaap.
🏅
Maddie, ons is baie trots op jou en ons hou duimvas dat al jou hardewerk gedurende die seisoen tot 'n sterk hoogtepunt sal kom, daar waar jy kragte gaan meet teen die bestes in ons land.

Hou Volkies se naam hoog op die atletiekveld.

Ons is trots op elke koshuisbrak wat 'n plek op die rostrum behaal het en wat deelgeneem het. Dankie vir julle harde wer...
23/02/2026

Ons is trots op elke koshuisbrak wat 'n plek op die rostrum behaal het en wat deelgeneem het. Dankie vir julle harde werk. Sterkte aan elkeen wat oppad is D7 toe. https://www.facebook.com/share/14bfRsqBTaT/

Supertrots op elke Brak en elke ondersteuner
17/01/2026

Supertrots op elke Brak en elke ondersteuner

Address

10 Strydom Straat
Heidelberg
1441

Opening Hours

Monday 07:00 - 16:00
Tuesday 07:00 - 16:00
Wednesday 07:00 - 16:00
Thursday 07:00 - 16:00
Friday 07:00 - 14:00
Sunday 16:00 - 18:00

Telephone

+27163412544

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Hoër Volkskool Koshuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share