Gat-in-Rat Avontuurjaar

Gat-in-Rat Avontuurjaar Ons is n span mentors wat gerat is om jongmense tydens hulle oorgangsfase tussen skool en die werklike lewe te begelei.

Ons doel is om n veilige en praktiese leeromgewing te skep waarin ons jongmense voorberei om die uitdagings van lewe die hoof te bied.

19/06/2018
19/06/2018
Skryf nou in...moenie wonder oor jou toekoms nie...maak seker!
23/05/2018

Skryf nou in...moenie wonder oor jou toekoms nie...maak seker!

23/11/2017

G*t-in-Rat Gap Jaar
Het jy dalk nodig om jou g*t in rat te kry? Dalk ken jy iemand wat sy/haar g*t in rat moet kry.... Hierdie is jou kans! Sal gaaf wees as julle hierdie kwaai gap jaar kan "share"

Wil jy meer inligting hê?Skakel ons gerus op die volgende nommers.Groete die G*t-In-Rat Gap Jaar Span
14/11/2017

Wil jy meer inligting hê?

Skakel ons gerus op die volgende nommers.

Groete die G*t-In-Rat Gap Jaar Span

Wat is ons Doelwit?Ons wil elke student ontwikkel om met passie verantwoordelikheid te neem vir sy eie lewe.Sleutelwoord...
14/11/2017

Wat is ons Doelwit?

Ons wil elke student ontwikkel om met passie verantwoordelikheid te neem vir sy eie lewe.

Sleutelwoorde is: visie, balans, verantwoordelikheidsin, doelgerigtheid, uithouvermoë, gesondheid, fiksheid, spanwerk, leierskap.

Bemagtiging in basiese kennis van: elektrisiteit, meganika, loodgieterwerk, sweis, houtwerk, veldkuns, rekenaars, finansiële bestuur, selfverdediging, bouwerk.

Ons vra dat almal asseblief ons Page en Posts sal share!
06/11/2017

Ons vra dat almal asseblief ons Page en Posts sal share!

Is jy lus om 'n breek te vat, en met 'n jaar van jou lewe die beste pret te he! Dan is die Gap Jaar net vir jou. Van avo...
06/11/2017

Is jy lus om 'n breek te vat, en met 'n jaar van jou lewe die beste pret te he! Dan is die Gap Jaar net vir jou. Van avontuur soos Abseiling,'n Stap-en Bergfiets toer, Jag, en Spanbou na tyd in die Woord. Hierdie gaan 'n onvergeetlike jaar wees.
Slegs vir Manne.

Moet dit nie mis loop nie!!
www.g*tinrat.co.za

Address

Heidelberg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Gat-in-Rat Avontuurjaar posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share