Firefly Studio

Firefly Studio 68 Van Riebeeck str
Heidelberg Western Cape. I am a clay sculpture specialist. Workshops in Sculpture, Raku ,Figure Drawing, Ceramics and Printmaking .

Part time Clay Sculpture lecturer at the Fine Art Dept UFS

28/06/2026

How to burnish a raku vessel at the leatherhard stage for horsehair drawing raku


March creations in the firefly studio.*Van modder uit die aarde tot klip*Happiness is art - you must create it yourself
23/03/2026

March creations in the firefly studio.
*Van modder uit die aarde tot klip*
Happiness is art - you must create it yourself

Hessequa Harmonie Fees!!Kompetisie vir laerskool skole saam met die Biblioteke in die Hessequa streek ... wat n lekkerte...
18/03/2026

Hessequa Harmonie Fees!!
Kompetisie vir laerskool skole saam met die Biblioteke in die Hessequa streek ... wat n lekkerte om saam met Elize en Liezel by Vondeling skool in Witsand met kwas en verf te soek na die verbeeldingrykste sprokieskarakter

Firefly Clay Retreat17, 18 en 19 February 2026Heidelberg WCOm die aarde onder jou vingers te voelOm te sien hoe jou verb...
22/02/2026

Firefly Clay Retreat
17, 18 en 19 February 2026
Heidelberg WC
Om die aarde onder jou vingers te voel
Om te sien hoe jou verbeeldingryke idees gestalte kry
Kos vir jou siel
Dankie aan al die heerlike deelnemers Tot weersiens

WitsandRiver Breeze Restaurant 'n Uitsonderlike Kunsuitstalling'n Heerlike openings aand saam met  kunsliefhebbers wat s...
19/12/2025

Witsand
River Breeze Restaurant
'n Uitsonderlike Kunsuitstalling
'n Heerlike openings aand saam met kunsliefhebbers wat so vêr as Stilbaai deurgery het om te kom saam kuier.
Dankie aan almal wat kom inloer het
Die uitstalling is nog Saterdag heeldag oop vir verkope en genot.

Address

68 Van Riebeeckstr
Heidelberg
6665

Telephone

0723734022

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Firefly Studio posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The School

Send a message to Firefly Studio:

Shortcuts

Share