15/02/2016
De Waalville se leerders lyk pragtig in rooi en wit!
Baie geluk aan die leerders wat gewen het as bes geklede in die fase.
Baie dankie prefekte en jul span!
De Waalville Primer is gelee in Heidelberg Wes-Kaap. De Waalville is gesig in 1973. Huidiglik is daar 1095 leerders van graad R tot 7.
Heidelberg
Be the first to know and let us send you an email when De Waalville Primer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Send a message to De Waalville Primer: