10/07/2025
Afrikaans Wiskunde boekies beskikbaar vir Graad 2
Ons het 'n kort promosie en dit eindig op die 13de Julie 2025 om 12:00.
R140 vir 3 boeke
Boek 1 het 42 bladsye
Boek 2 het 36 bladsye
Boek 3 het 40 bladsye
Vir meer inligting stuur ' n epos aan [email protected] of
stuur 'n boodskap na ons WhatsApp 0829341979.