07/09/2026
M A A T J I E S V E R J A A R !! ๐
Milano, Jeandrรฉ en Luandrรฉ.
Baie geluk met julle verjaarsdag! Ons almal hier by Hansie & Grietjie ACVV Speelskooltjie is baie lief vir julle en dit is so lekker met julle in ons klas!
Mag julle altyd styf vashou aan God se hande! Hy sal julle nooit teleurstel nie. Ons skooltjie is geseรซnd met julle!