Credence Primêre Skool

Credence Primêre Skool Primary School in Heidedal
42 Pieterson Crescent Heidedal
Tel: 0514324524
Email: [email protected]

23/08/2026
Dag 4 van ons vieringe.
21/08/2026

Dag 4 van ons vieringe.

Dag 3 en die kinders se "confessions" was te oulik.
20/08/2026

Dag 3 en die kinders se "confessions" was te oulik.

Dag 2 se vieringe was vol lag en Pret. Dankie aan elke leerder wat slaapklere aangetrek het vir die dag.
19/08/2026

Dag 2 se vieringe was vol lag en Pret. Dankie aan elke leerder wat slaapklere aangetrek het vir die dag.

17/08/2026

Dag 1 van ons vieringe was vol pret. Hier is 'n kort video om te spog met ons kinders!

Ouers onthou asseblief dat dit R5 per dag is vir casual klere.
16/08/2026

Ouers onthou asseblief dat dit R5 per dag is vir casual klere.

Baie dankie aan Bronessa Francis van The Flow Hive vir die skenking van sanitêre doekies aan ons meisies. U belange in o...
14/08/2026

Baie dankie aan Bronessa Francis van The Flow Hive vir die skenking van sanitêre doekies aan ons meisies. U belange in ons dogters word opreg waardeer.

Baie geluk aan ons pom-poms! Hulle stap weg as VRYSTAAT KAMPIOENE vir die 2de keer in 'n ry. Mini formation het 2de plek...
01/08/2026

Baie geluk aan ons pom-poms! Hulle stap weg as VRYSTAAT KAMPIOENE vir die 2de keer in 'n ry. Mini formation het 2de plek gewen en Tayton Wilson wen 'n 3de plek. Baie dankie Juf.van Jaarsveld vir u harde werk en opoffering vir ons kinders.

Address

42 Pietersen Crescent Heidedal
Heidedal
9301

Opening Hours

Monday 07:45 - 14:30
Tuesday 07:45 - 14:30
Wednesday 07:45 - 14:30
Thursday 07:45 - 14:30
Friday 07:45 - 14:30

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Credence Primêre Skool posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category