Hasie Hop Kleuterskool

Hasie Hop Kleuterskool

Share

Ons visie is om n veilige omgewing te skep waar kinders kan leer deur te speel!

Ons het 2 opsies om van te kies:
Half dag - 6:30-13:00
Vol dag - 6:30-16:30

Ons het ook vakansie toesig, met addisionele koste van R50 per dag, wat dan geen etes insluit nie.

12/10/2024

🐰Hasie Hop Open day🤩

Come and have a look TODAY at our beautiful preschool,
between 9:00 and 11:00.

I can't wait to meet you and your kiddies🤗

🩷🐰🩵

12/10/2024

🐰Hasie Hop Opedag🤩

Kom loer in by ons pragtige kleuterskooltjie VANDAG,
tussen 9:00 en 11:00.

Sien uit om julle en julle kindertjies te ontmoet🤗

🩷🐰🩵

For the best route in current traffic visit https://maps.app.goo.gl/hrfvpzekGxHqW3189?g_st=ac

19/09/2024

Goeie middag almal, groete hier vanaf die laeveld🤗

Ek probeer geldjies insamel vir my skooltjie hier in Hazyview
(🐰Hasie Hop🐰).

Bestel n "personalized", hout, opvoedkundige bord vir julle kinders en kleinkinders, by 0739246103 (Dané)

Hazyview: *slegs R250*,
Enige ander dorp, *slegs R350*, wat dan courier kostes van Postnet insluit.
0739246103

Stuur asb ook aan vir vriende en familie, sodat ons die nodige fondse kan insamel
🙏🏼❤️

Baie dankie en baie liefde!
Dané (Hoof van Hasie Hop🐰)

11/09/2024

🐰Hasie Hop Kleuterskool🐰
Opedag dae:
10 en 11 Oktober 12:00-14:00
12 Oktober 9:00-11:00
Kom loer gerus in🌸

Photos from Hasie Hop Kleuterskool's post 23/09/2022

Bring jou kindertjies more (24 September) en kom geniet ons Opedag saam met ons van 10:00-12:00!

24/06/2022

Registrasie vir 2023 is nou oop💜🐰💜
Hop vinnig voor al ons hasie gaatjies gevul is vir volgende jaar❤️

06/01/2022

Nog net 4 slapies, dan kom ons Hasies skooltoe!
#2022
❤🐰🐰🐰❤

22/11/2021

Riëtte Wessels Arbeidsterapie speel 'n adviserende rol by Hasie Hop.
Alle personeel word opgelei om mylpaal agterstande raak te sien, aan te spreek en te verwys. (dit sal 'n checklist wees)
Spesifieke aktiwiteite word aanbeveel om leerders se vaardighede te ontwikkel om hulle optimaal voor te berei vir Graad 1.

Ander dienste moontlik beskikbaar in 2022:
- Skoolgereedheid evaluasies
- skoolgereedheid program

Want your school to be the top-listed School/college in Hazyview?

Click here to claim your Sponsored Listing.

Location

Category

Telephone

Website

Address


R536 Sabie Pad
Hazyview

Opening Hours

Monday 06:30 - 16:30
Tuesday 06:30 - 16:30
Wednesday 06:30 - 16:30
Thursday 06:30 - 16:30
Friday 06:30 - 16:30